Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakarandalaan

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandalaan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Jakarandalaan is 'n selfsorgvakansiehuis in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo, langs die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap.

Die huis kan tot 10 mense in 4 slaapkamers akkommodeer en daar is 2 badkamers met óf bad óf stort. Daar is beide dubbel- en enkelbeddens beskikbaar. Die huis het ook lugversorging en waaiers vir die somer.

Die volledig toegeruste selfsorgkombuis het 'n stoof, oond, yskas en mikrogolfoond. Die leefarea is ruim met baie sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler.

Buite het gaste toegang tot 'n gedeeltelik onderdak-patio-area met 'n buitetafel en 6 stoele. Daar is 'n ingeboude braai-area en 'n swembad vir gaste om te gebruik. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Owen S
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Ons het dit baie geniet om hier te bly. Dit is privaat, stil en baie veilig. Die woning het alles en ons het onmiddellik tuis gev...
Sien meer
Aug 2024
Deonette M
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Ja, ons het beslis ons verblyf geniet.
Feb 2024
Simoné V
5.0
Jy moet hierdie huis bespreek vir jou volgende vakansie in Oudtshoorn. Baie netjiese woning. Vir die eerste keer wat ek in 'n vakansiehuis kom en daar...
Sien meer
Jan 2024
Jacques S
5.0
Dis was lieflik, ons sal dit weer doen. Dit was die perfekte Kersfees huis gewees vir ons familie die jaar. Lekker geswem, gebraai, geëet en lekker ge...
Sien meer
Des 2023
Petra S
5.0
So lekker gebly! Baie goeie kliëntediens!
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Jakarandalaan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jakarandalaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandalaan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2805acd8bd226c70f804f446fe368daf20190e82d002591ac7fcea7d4ac9c7df9fa8ce5bbf82fb0bf06dcd49928b4344a26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 10 mense 21 5 1 5 9 Jakaranda Avenue Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.595721320134 22.193710720585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang