Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marquerite E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netjies, skoon en veilig. Baie geriewe beskikbaar. Beste ervaring nog! Ons het baie lekker gebly, dit was so netjies en skoon en alles was net te mooi. Hou van die modern met ou styl, het ons tyd baie geniet. Sal definitief volgende keer daar wil braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dis skoon, netjies, goed toegerus, veilig met 'n vriendelike ontvangs. Dis skoon, netjies, goed toegerus, veilig, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig in n besonderse huis. Onthou net goed om muskiete te beveg. Heerlik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Die hoogtepunt was die vriendelike mense van Loxton. Uitleg van die huis is baie prakties en netjies. Instruksies is baie duidelik en die bure was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Onvergeetlike ervaring, sal weer kom kuier. Uitsonderlik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Everything and more we hoped for. We booked 9 nights in this house with the idea to rest. Loxton is not a town for activity and jolls. This house gave us the privacy and quietness we needed. It is situated at the end of the town with the sheep feeding kraal on your front stoep. So basically we were on a Karoo farm. The house has a morning stoep and an afternoon stoep, so you can do a lot of stoep sitting. The house is beautiful, recently painted, and has undergone a bit of renovation without taking away the Karoo farm feeling. The house is nice and cool with big sliding doors opening in the main area. The owners are friendly, helpful, and this town understands hospitality. The sky is big and the stars are bright in this place. I will return for a stay in Loxton- Karoonag.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag
Hi Madelaine, great and thank you so much for the wonderful feedback. It is always a pleasure to accommodate guests like you. Hope to see you again in the future. All the best for 2024 and may it be a very good and blessed year. Kind regards, Karin.

Jaco W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtig! Regtig baie mooi en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag
Goeie middag Jaco Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete, Karin

Renier P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Awesome huis, dorp en 2 great dae van net chill. Puik plek. Sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag
Goeie middag Renier, baie dankie. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Karin

Nellie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Platteland-ervaring op sy beste. Vriendelike personeel. Gerieflik om bykosse vir braai te kan bestel. Word by jou afgelewer. Tuisgebakte brood kan-nie-stop lekker. Sterre raakbaar naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag
Goeie middag Nellie Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete, Karin, Jakhalsdans

Elizabeth V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike verblyf! Lekker kuierstoepe en binne kuierplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag
Goeie middag Elizabeth Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete, Karin, Jakhalsdans

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraserburgstraat en Kempenstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhrSNUpD28QBoVB5TQv3vHRgXPjXzk6gVr5je1MV88F4eFbueHf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 43 5 1 5 Corner of Fraserburg Street and Kempen Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.480291487894 22.354011245994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang