Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraserburgstraat en Kempenstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Karoonag is in die Karoodorp Loxton geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek. Die huis het aan die bekende skrywer Deon Meyer behoort en is na 1 van sy boeke vernoem.

Die smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 persone.
Daar is ook 'n dubbeluittrekbank vir nog 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n smeg stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n lekker kaggel vir koue wintersnagte.

Daar is 'n reservoir waar gaste kan gaan swem in die somer.

Daar is ook 2 stoepe vanwaar gaste die pragtige Karoo-landskappe kan bewonder. Die huis het ook braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marquerite E
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon en veilig. Baie geriewe beskikbaar. Beste ervaring nog! Ons het baie lekker gebly, dit was so netjies en skoon en alles was net te mooi...
Sien meer
Des 2024
Hannelie K
Saam met vriende
5.0
Dis skoon, netjies, goed toegerus, veilig met 'n vriendelike ontvangs. Dis skoon, netjies, goed toegerus, veilig, vriendelike ontvangs.
Sep 2024
Carine H
Saam met vriende
5.0
Rustig in n besonderse huis. Onthou net goed om muskiete te beveg. Heerlik, skoon en netjies.
Mrt 2024
Madelaine V
Saam met lewensmaat
5.0
Everything and more we hoped for. We booked 9 nights in this house with the idea to rest. Loxton is not a town for activity and jolls. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Jaco W
Saam met vriende
5.0
Pragtig! Regtig baie mooi en goed toegerus.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoek van Fraserburgstraat en Kempenstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraserburgstraat en Kempenstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhrSNUpD28QBoVB5TQv3vHRgXPjXzk6gVr5je1MV88F4eFbueHf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 43 5 1 5 Corner of Fraserburg Street and Kempen Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.480291487894 22.354011245994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang