Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakita’s Guest House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Off the Beaten Track Kamer
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim kamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed op versoek. Die kamer lei na 'n dek met see-uitsigte. Die privaat badkamer het 'n aparte bad en 'n groot stort. Die badkamer is nie en suite nie. Die kamer het gratis WiFi, 'n TV met Netflix, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en luukse toiletware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Weens Covid-19 word geen besoekers waarvoor daar nie betaal is toegelaat nie.
Kinders onder 14 word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Phola Kamer
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die intieme, knus kamer het 'n koningingrootte-bed en opvoudeure wat lei na 'n uitkykdek met see-uitsigte. Die kamer het luukse houtvloere en sy eie privaat ingang. Die kamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en reënstort. Die kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met Netflix, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en luukse toiletware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Weens Covid-19 word geen besoekers waarvoor daar nie betaal is toegelaat nie.
Kinders onder 14 word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Katari Kamer
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die romantiese kamer lei na 'n dek met see-uitsigte. Dit is versier in sjiek Afrika-dekor met luukse houtvloere. Die en suite-badkamer het 'n groot, diep bad en 'n reënstort. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, gratis WiFi, 'n TV met Netflix, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en luukse toiletware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Weens Covid-19 word geen besoekers waarvoor daar nie betaal is toegelaat nie.
Kinders onder 14 word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Intaka Kamer
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die intieme kamer is aan die een kant van die huis. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Gaste kan skemerkelkies in die hangmat op die beskutte dek met see-uitsigte geniet. Die kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met Netflix, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en luukse toiletware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Weens Covid-19 word geen besoekers waarvoor daar nie betaal is toegelaat nie.
Kinders onder 14 word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salisbury-weg 12, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47df82032bdfef60a396a546a28cf19a468e1c88689808cc686ecbbbc3aa947ec1605800ab450469d90d4a5e41aa6d20f5f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 12 Salisbury Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537395497063 31.215529154596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang