Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkals se gat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank-plaas, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jakkals se gat is 'n knus selfsorghouthuisie op 'n plaas 40 km vanaf Bethulie in die Vrystaat. Die huisie is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die huisie beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elkeen 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer. Een van die en suite-badkamers het 'n stort en die ander een het 'n bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike stoele, 'n knus kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas, vrieskassie, eetgerei en breekware toegerus.

Die huisie het bordspeletjies en legkaarte waarmee gaste hulself voor die kaggel kan besig hou. Gaste kan ook soggens 'n koppie koffie op die stoep geniet of op 'n warm middag in die plonspoel afkoel.

Daar is 'n lieflike vuurput waar gaste kan braai of net die buitelug geniet terwyl hulle sterrekyk. 'n Draagbare gasbraai en gazebo is ook beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kom geniet die natuur in 'n houthuisie in die berge en aanskou die pragtige uitsig oor die Vrystaatse vlaktes. Gaste kan gaan wandel, bergklim en wildkyk vanaf hul voorstoep.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vaalbank-plaas, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Jakkals se gat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank-plaas, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1492570b3bbd482008b8cc7659f6cda71f4d51096945cdc8947c13670ef5ef31edd8288eb3c8f5cc0416b045b761ad31e35b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Vaalbank Farm Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.212422552873 25.962134686991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang