Jakkalsdraai Guest House
Beskrywing
Die Red-kamer is bo in die hoofgebou geleë, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met wit linne, 'n klein rooi yskas en 'n komvenster met 'n uitsig. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n badkamer net 2 m verder vir die eksklusiewe gebruik van die Red-kamer-gaste. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, lugversorging, 'n elektriese kombers, kluis, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Grey-kamer is bo in die hoofgebou geleë en vir 2 gaste geskik. Die kamer spog met 'n plafon in Victoriaanse styl en het 'n koningingrootte-bed, wit linne en handdoeke en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf, haardroër, basiese eetgerei en breekware, 'n haardroër, lugversorging, 'n elektriese kombers, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Blue-kamer is bo in die hoofgebou geleë en vir 2 gaste geskik. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank. Wit linne en handdoeke word voorsien. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf, haardroër, basiese eetgerei en breekware, lugversorging, 'n elektriese kombers, kluis, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Green-kamer op die grondvloer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Wit linne en handdoeke word voorsien. Die kamer is met 'n yskas, mikrogolf, haardroër, basiese breekware en eetgerei, lugversorging, elektriese kombers, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Purple-kamer is op die grondvloer is vir 2 gaste geskik en het 'n privaat ingang. Twee kunswerke wat deur die familie van die eienaar geskep is, is 'n pragtige agtergrond vir die ligte violet-kleur van die kamer. Ander geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, 'n haardroër, kluis, wit linne en handdoeke, lugversorging, 'n elektriese kombers, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met die volle DStv-pakket in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Yellow-kamer is 'n eenheid met 'n privaat ingang, 'n dubbelbed met wit linne en slaapplek vir 2 gaste. Die suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n elektriese kombers, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die splinternuwe, moderne kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Snappy Chef is by die kantoor beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinskamer is 'n eenheid buite die hoofgebou met sy eie ingang. Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 14. Die kamer het 'n koninggrootte-bed met wit linne en kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. 'n Slaapbank en 'n enkelbed kan voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wit handdoeke. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Snappy Chef is by die kantoor beskikbaar. Die eenheid het 'n klein tafel met stoele en ander geriewe sluit 'n haardroër, lugversorging, 'n elektriese kombers, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die rolstoelvriendelike Golden-kamer is 'n losstaande eenheid vir 2 gaste. Die kamer doen sy naam gestand met die goue kleur van die kopstuk. Dit het 'n koninggrootte-bed en wit linne, 'n en suite-badkamer met 'n stort en wit handdoeke. Die kombuisie is met 'n tafel en stoele, yskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Snappy Chef is by die kantoor beskikbaar. Lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Jakkalsdraai-tweeslaapkamerkothuis is vir 5 gaste geskik. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Wit linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak. Die aparte toilet het ook 'n wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n haardroër, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. 'n Yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiegeriewe is in die kombuis beskikbaar. Vir kookdoeleindes is 'n Snappy Chef by die kantoor beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n buite-area met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang