Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkalsdraai Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Melanie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Amazing. Our stay was absolutely amazing. Super friendly and welcoming staff. The room has everything you need. What a comfortable, relaxing place. Keep up the great work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Thank you so much for your great review, Melanie. We really appreciate it and we hope to see you again soon!

Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Home away from home. Welcomed very warmly. The accommodation was comfortable and clean and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Thank you very much for your great review. Hope to see you again soon.

Wayne E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Heerlike gastehuis, geleë naby alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie vir jou kommentaar. Bly julle het dit geniet.

Helene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker gebly. Lekker gebly. As die gastehuis vol is, is parkering bietjie knap, maar andersins het dit voldoen aan al ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer, Helene. Ons ondervind nogal in die laaste tyd dat die voertuie groter en langer gemaak word. Daarom skuif ons die parkeerplekke deesdae daarvolgens. Maak ons asb. attent daarop volgende keer, dat ons kan kyk om vir jou 'n beter plek te kan gee.

Marelize J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Goeie ligging, pragtige kamers, vriendelike en gasvrye personeel. Vriendelike, gasvrye personeel, pragtige, skoon en netjiese kamers. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie Marelize vir die pragtige terugvoer. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit daarna om julle weer te sien, dan kan ons dalk meer familie uitlei?

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtige, skoon en ruim kamers, badkamer met 'n kombuis. Kos was heerlik! Ek en my dogter, 'n vriendin van my en haar 2 kinders het oorgebly in Jakkalsdraai. Kamers is so groot en gerieflik, alles wat jy nodig het en nog meer. Ons gasvrou is baie vriendelik en gesels asof ons mekaar al jare ken. Sal beslis Jakkelsdraai aanbeveel, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Rene. Ons sien uit daarna dat julle volgende keer langer kuier, as die honde en die mans net eers uitgesorteer is.

Lonique F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie netjies. Baie vriendelik en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie Lonique, ons waardeer jou terugvoer, veral omdat jy die Gastehuis bedryf ken.

David J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker soos 'n krekker! Alles was aangenaam en beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Goed om te hoor! Baie dankie

Karen B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly by Jakkalsdraai. Ons het baie lekker gebly by Jakkalsdraai. Alles is skoon en die beddens is gerieflik met lekker skoon beddegoed. Ons is vriendelik ontvang, daar is 'n pragtige klein tuintjie met 'n swembad en kuierhoekie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie Karen, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor.

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Alles reg. Baie lekker geslaap. Net oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Jan, ons is baie bly dat julle lekker geslaap het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom met julle volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIDrROAdEmuqPGlP1ucO9sSX2DaZkq3lLczvdA8tw9tBjavxgb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 143 5 1 5 24 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.704232343231 27.094210396365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang