Jakkalsdraai Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 143
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie L - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Thank you so much for your great review, Melanie. We really appreciate it and we hope to see you again soon!
Jaco C - Jul 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Thank you very much for your great review.
Hope to see you again soon.
Wayne E - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar.
Bly julle het dit geniet.
Helene B - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Helene. Ons ondervind nogal in die laaste tyd dat die voertuie groter en langer gemaak word. Daarom skuif ons die parkeerplekke deesdae daarvolgens. Maak ons asb. attent daarop volgende keer, dat ons kan kyk om vir jou 'n beter plek te kan gee.
Marelize J - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, pragtige kamers, vriendelike en gasvrye personeel.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie Marelize vir die pragtige terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit daarna om julle weer te sien, dan kan ons dalk meer familie uitlei?
Rene S - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige, skoon en ruim kamers, badkamer met 'n kombuis. Kos was heerlik!
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Rene. Ons sien uit daarna dat julle volgende keer langer kuier, as die honde en die mans net eers uitgesorteer is.
Lonique F - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie Lonique, ons waardeer jou terugvoer, veral omdat jy die Gastehuis bedryf ken.
David J - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker soos 'n krekker!
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Goed om te hoor! Baie dankie
Karen B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Jakkalsdraai.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie Karen, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor.
Jan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles reg.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Jan, ons is baie bly dat julle lekker geslaap het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom met julle volgende kuier.
Judy V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjies en naby NWU kampus en ander geriewe.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Judy, ons is jammer om te hoor van die praat geluide. Die Groen kamer is langs ons kombuis en waskamer, dus daar beweeg heeltyd personeel. Bespreek gerus in die toekoms een van ons ander kamers wat meer ruim is en ook verder weg van die kombuis. Noem dit ook vir ons wanneer julle weer bespreek, asb..
Anrich A - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Ons is baie bly om dit te hoor. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Janine M - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie Janine, ons het die boodskap so oorgedra vir Alice. Kom gerus weer.
Nokukhanya Nxumalo N - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful place, so clean and peaceful.
Cornell S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie oulik en netjies.
Ronald V - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boeke!
Christo V - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, skoon en vriendelike diens.
Framchelle D - Apr 2023
Algehele gradering
Heel rustig.
Wayne K - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Theunis D - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam en voldoen aan al die vereistes.
Christelle S - Des 2023
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang en die verblyf was perfek.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
More Christelle, ons is baie bly om te hoor. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Maritza M - Jul 2023
Algehele gradering
Goed geleë en baie gerieflik.
Sarie T - Mei 2023
Algehele gradering
Slegs vinnige oornagverblyf gesoek.
Ronel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Laura C - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Henna N - Nov 2022
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Johan L - Nov 2022
Algehele gradering
Oulike gastehuis, vriendelike personeel. Alles was skoon en netjies.
Lees meerJakkalsdraai Guest House se terugvoer
Hi Juanita. Baie dankie. Ons sal daaraan aandag gee, dankie vir die laatweet.
Nicky R - Aug 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly. Sal die plek beslis aanbeveel.
Christo V - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie diens, skoon, lekker ontbyt, parkeerplek is net 'n probleem.
Suzette O - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike gastehuis. Pragtige kamers. Vriendelike personeel.
Amie T - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike, ontspanning rustig en netjies.
Linda V - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Helena F - Apr 2022
Algehele gradering
Foto's is bedrieglik.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Helena, ons het nog nooit probleme gehad met die fotos op ons webtuiste nie.
Julle het die 2 goedkoopste kamers geboek in ons gastehuis. Ons het 'n rolstoelvriendelike kamer, as julle ons laat weet het vroegtydig dat julle ‘n gestremde persoon wou inboek het ons 'n plan gemaak.
Chris N - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige, stil omgewing.
Thabita J - Sep 2021
Algehele gradering
Dankie. Pragtige plek. Heerlik gebly in julle pragtige kamer.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Hi Thabita!
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons het wel ‘n posbus voor by die hek vir gaste wat vroeg wil vertrek. Maar ons sal daaraan werk om dit meer duidelik te maak. Hoop ons sien julle weer!
Runé D - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Jacqueline D - Jul 2021
Algehele gradering
Puik kliëntediens, goeie ligging, waarde vir geld!
Daniel P - Jul 2021
Algehele gradering
Very neat, friendly owner and personal. Breakfast exceptionally good and value for money.
Agnes C - Jul 2021
Algehele gradering
Puik verblyf en diens naby die NWU.
Hannelie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en uitstekende diens.
Barbara G - Feb 2021
Algehele gradering
It was nice, I wish I could add more days.
Roxanne J - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, luuks, gasvryheid, sal definitief weer daar in die toekoms bespreek.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie Roxanne! Hoop ons sien jou weer
Megan L - Jun 2021
Algehele gradering
Prentjiemooi verblyf in die hart van die dorp.
Marie J - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Cynthia M - Feb 2021
Algehele gradering
It was very cosy. Relaxing.
Sanet R - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Bronwyn V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was rustig.
Kobus V - Des 2021
Algehele gradering
Management is a problem.
Charmain K - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Marius J - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelik, alles wat jy nodig het.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete.
Pierre J - Sep 2020
Algehele gradering
Mooi netjiese kamers, sentrale ligging
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie. Hoop om jou weer te sien.
Vriendelike groete,
Jakkalsdraai Gastehuis
Lane P - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Nompumelelo K - Feb 2020
Algehele gradering
All was good except for the mosquitos during our sleep until Peaceful Sleep was provided the following day.
Louisa B - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Barney K - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik. Baie skoon en netjies. Presies soos geadverteer.
Lou T - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Avalon V - Des 2019
Algehele gradering
Puik puik, baie dankie.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u resensie.
Helena V - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Jannecke B - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Yolande K - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect!
Louis C - Sep 2019
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang, alles was in orde, netjies, skoon en gerieflik, net wat ons nodig gehad het om lekker te rus voordat ons weer verder reis die volgende dag.
Lees meerOdette D - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklike, rustige verblyf.
Johan B. O - Jun 2019
Algehele gradering
Baie sentraal. Vriendelike personeel.
Birgit A - Mei 2019
Algehele gradering
Most relaxing and friendly venue.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mees ontspanne en lekker plek.
Baie vriendelike en behulpsame personeel in 'n wonderlike plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lindiwe J - Mei 2019
Algehele gradering
Giving new meaning to customer service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gee nuwe betekenis aan kliëntediens.
Vriendelike en akkommoderende kliëntediens en hulle gaan beslis die ekstra myl om seker te maak hulle gaste ontvang die beste diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andries S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid en gasvryheid het my tuis laat voel.
Lindie M - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese en gasvry verblyf.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie, Lindie, hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Jakkalsdraai Gastehuis
Helena V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie hulpvaardige, vriendelike gasvrou en helpers.
Lees meerJakkalsdraai Guest House se terugvoer
Beste Helena,
Ons is bly jul ervaring by ons, veral in die warm Potchefstroom, was goed.
Sterkte met julle seun se eerste jaar. Alle voorspoed.
Kom kuier gerus weer.
Claudette D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike personeel en ons het baie gemaklik gebly.
Yolande C - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Christa J - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflike, bo-gemiddeld, baie vriendelike en gasvry personeel, luuks.
Lees meerAnna Lizelle V - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie eennag orslaap in geel kamer.
Karen S - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike stil omgewing, baie veilig gevoel.
Lindie D - Sep 2018
Algehele gradering
Voel soos huis.
Christelle L - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie dat julle by Jakkalsdraai Gastehuis gebly het.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Francois B - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelik, tegoemoedkomend, rustig.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie dat julle by Jakkalsdraai Gastehuis gebly het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Anneke H - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie dat julle hier gebly het Anneke.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Jakkalsdraai Gastehuis
Prof. Alfred B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid in 'n pragtige ou huis in die hartjie van Potchefstroom - funskioneel en voldoende.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie dat julle by Jakkalsdraai Gastehuis gebly het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Magda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Professioneel, hulpvaardig, belangstelling, gemak.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie dat julle by Jakkalsdraai Gastehuis gebly het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Francois William V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike diens.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie dat julle by Jakkalsdraai Gastehuis gebly het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Christo V - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles was puik.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie dat julle by Jakkalsdraai Gastehuis gebly het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Helena Maria V - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie dat julle by Jakkalsdraai Gastehuis gebly het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Theresa B - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Alwine E - Feb 2018
Algehele gradering
'n Pragtige gastehuis met vyfsterdiens en ontbyt.
Marlene B - Feb 2018
Algehele gradering
Excellent service, friendly staff, good area and most enjoyable stay.
Ryno G - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies, goed ingerig en fantastiese ontbyt.
Michelle V - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Liesel C - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf in dié karaktervolle ou huis was baie aangenaam.
Carolien H - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelik ontvang! Jammer, ons kon nie langer bly nie.
Lene K - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, skoon en netjies.
Mari O - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon, veilig, goed geleë. Goeie aandag aan detail.
Nico B - Sep 2018
Algehele gradering
Gasvry, netjies, veilig en gerieflik.
Lindie R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Leora G - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Lize V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie dat julle by Jakkalsdraai Gastehuis gebly het.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Alta N - Okt 2018
Algehele gradering
'n Lieflike plek om te bly, sentraal by alles, bekostigbare prys!
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
J P B - Okt 2018
Algehele gradering
Fasiliteite is netjies en skoon, etes nie op standaard
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Goeiedag.
Dankie vir u terugvoering van ons gastehuis. Graag wil ek net noem dat u tydens Aardklop Kunstefees by ons gebly het en daardie week was ons vol gebook. In daardie week was ons bestuurder ook besig om uit te trek en ongelukkig was haar fokus nie op ons gaste gevestig nie. Ons vra om verskoning daarvoor.
Ons eetkamer is klein en intiem vir ontbyt etes, vir daardie rede maak ons 'n tyd vas met ons gaste tussen 07:00 - 09:00 sodat almal die spasie kan benut. Ongelukkig het van die gaste nie by hulle tye gehou nie en daarom was die eetkamer vol. Omdat ons so 'n klein gastehuis is verskaf ons vir elke gas 'n bord ontbyt en nie 'n buffet nie. 'n Wegneem ontbyt was aangebied wat julle van die hand gewys het.
Graag wil ek ook noem dat daar baie veranderinge en nuwe verwikkelinge tans by die gastehuis gebeur waaroor ons baie opgewonde is. Ons hoop om julle volgende jaar weer te sien dat julle ook die nuwe gebeurtenisse kan beleef.
Piet B - Okt 2018
Algehele gradering
Wil dit so gou moontlik vergeet.
Lees meerJakkalsdraai Guest House se terugvoer
Goeiedag.
Dit dui op die webtuiste aan dat die rooi kamer se badkamer apart en privaat is. Dit is vir daardie rede dat ons rooi kamer ons goedkoopste kamer is. Die stukkende venster was 'n 3mm in deursnee gaatjie in die venster, moontlik deur 'n grassnyer veroorsaak en sal so spoedig moontlik reg gemaak word. Die gaatjie in die venster was gelukkig klein wat nie 'n ongerief kon veroorsaak nie. Ons het die jaar die dubbelbed vervang met 'n nuwe koningin grootte bed, en het sover nog gee verdere klagtes ontvang nie.
Ongelukkig het ons bestuurder op daardie tyd uitgetrek en was haar fokus nie op ons gaste nie. Ons vra om verskoning daarvoor. Ons wil wel met opgewondenheid sê dat van daardie tyd af het ons baie veranderinge aan die gastehuis gebring.
Ons hoop om u weer te sien dat u ook al die veranderinge kan beleef.
Vriendelike groete
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Elmarie L - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lindie D - Okt 2017
Algehele gradering
Altyd my huis in Potch.
Anita P - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, vriendelike diens, perfek vir oornag!
Zelda V - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie gerieflik en netjies.
Karen K - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Werner N - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en ek sal definitief weer daar gaan bly.
Anri V - Mei 2017
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld en ongelooflike goeie verblyf ervaring.
Louise K - Mei 2017
Algehele gradering
Alles was net fantasties.
Francois V - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, baie dankie.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Julle is altyd welkom.
Lindie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit is my nuwe huis as ek Potchefstroom toe gaan.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Jul is altyd welkom.
Retief V - Feb 2017
Algehele gradering
Beste gastehuis wat ek by was.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Jul is altyd welkom.
Dawid N - Feb 2017
Algehele gradering
Ek sal beslis weer by Jakkalsdraai slaap, alles was wonderlik!
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie en jul is altyd welkom.
Helena Maria V - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf met uitstekende ontvangs en lekker ontbyt.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dit is net so heerlik om wonderlike mense te ontvang. Jul is altyd welkom.
Anchen S - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Naomi O - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel en netjese omgewing.
Jacques W - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense met baie lekker ontbyt.
Elne C - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en gerieflik.
Jolindi P - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Delete D - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflik!
Doreen M - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker skoon en rustig.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Jul is altyd welkom.
Jan V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Liezel L - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies. Hulpvaardig. Ontbyt was wow!
Peet L - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Sharne L - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Charmain G - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jolanda W - Jan 2017
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel vir oornag doeleindes - baie skoon en gerieflik toegerus, veral die "Family Unit".
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Altyd welkom hier.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Maggie D - Mei 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Marcel D - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense, skoon geriewe, en baie goeie diens.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Sarie
Gerhard P - Sep 2016
Algehele gradering
Word sterk aanbeveel.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie! Kom kuier weer.
Helena Maria V - Jul 2016
Algehele gradering
Excellent.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie, was lekker om jul hier te hê. Hoop julle kom kuier weer.
Soanet B - Jul 2016
Algehele gradering
Jakkalsdraai bied uitstekende waarde vir geld ─ skoon, netjies en uiters gerieflik.
Daleen M - Jun 2016
Algehele gradering
Fantastiese diens, verblyf en ontbyt! Alles wat nodig is en meer!
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer.
Lindie D - Mei 2016
Algehele gradering
So lekker!
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie! Julle is meer as welkom.
Waldo P - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie Waldo, was lekker om julle hier te hê.
Pieter E - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker, stil en rustig en ons het 'n baie lekker ontbyt gehad.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment! Ons hoop ons sien julle gou weer.
Sarie
Marietjie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Impressed.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Always welcome
Linda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik. Vriendelike en professioneel.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie!
Ons hoop ons sien julle weer.
Jakkalsdraai groete.
Susan H - Feb 2016
Algehele gradering
Net waarna ons opsoek was vir 1 aand se oorslaap.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Dankie Susan, hoop ons sien jul weer. x
Yvette G - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, definitief waarde vir geld.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer x
Christiaan D - Mrt 2016
Algehele gradering
Lieflik gewees, veral die lugversorging.
Jakkalsdraai Guest House se terugvoer
Ons het nou Wi-Fi. Kom kuier weer.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Hannelie L - Nov 2016
Algehele gradering
Familie kamer is nie geskik vir gesin met tieners nie. Eerder vir klein kinders.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang