Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkalsdraai Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jakkalsdraai Gastehuis bied gerieflike verblyf in 'n moderne Victoriaanse-styl gastehuis wat in 'n rustige omgewing in die hartjie van Potchefstroom geleë is. Dit is naby die Noordwes-Universiteit, Len Med, Medi Clinic, Med Care en sportfasiliteite.

Verblyf word in nege eenhede gebied, waarvan agt en suite-badkamers het en een met 'n privaat aparte badkamer. Vier van die nege eenhede het selfsorggeriewe, naamlik die 2-slaapkamer-kothuis, gesinskamer, goue kamer (rolstoelvriendelik) en die geel kamer. Baie geriewe in die kamer is deel van die kamers om jou verblyf gemaklik te maak.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gaste is welkom om van die swembad en braaigeriewe gebruik te maak. Bespreek die braai-area vooraf. Die gastehuis bied veilige parkeerplek.

Potchefstroom is 'n akademiese dorp op die oewer van die Mooirivier, ongeveer 120 km vanaf Johannesburg, 50 km vanaf Klerksdorp en 45 km vanaf Parys. Die Vredefortkoepel, Snowflake-mark, NWU Botaniese Tuin en die jaarlikse Aardklop Kunstefees is van die vele besienswaardighede van die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jaco V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike oornag blyplek. Kamers was gerieflik. Diens was goed. Parkering was bietjie knap.
Okt 2024
Melanie L
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Our stay was absolutely amazing. Super friendly and welcoming staff. The room has everything you need. What a comfortable, rel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jaco C
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Welcomed very warmly. The accommodation was comfortable and clean and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Wayne E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Heerlike gastehuis, geleë naby alles wat nodig is.
Jul 2024
Helene B
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly. Lekker gebly. As die gastehuis vol is, is parkering bietjie knap, maar andersins het dit voldoen aan al ons vereistes.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Peter Mokaba-straat 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Jakkalsdraai Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8a9fb620d284898015cdc879334b050591dd1efe027a95d6521bd7b4f2e947f61bd2d9d313796698db289006f0757dc9647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 24 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.704232343231 27.094210396365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang