Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Jakria

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netjies, skoon, veilig. Dit is my tweede keer wat ek daar oorbly. Ek het weereens baie lekker gebly. Ek het die keer nog vriende saamgebring. Almal stem saam dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

So rustig was deur en deur die moeite werd, sal weer en weer daar oornag. Hierdie mense is sout van die aarde, sal enige iemand met vrymoedigheid aanbeveel om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Jakria
Baie dankie, Regina, vir ons is dit 'n voorreg en passie om hierdie diens te kan lewer.

Alex B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

This is a wonderfully cozy place, perfect for a restful stay. The atmosphere is peaceful and welcoming, making it easy to relax and recharge. The accommodations are thoughtfully arranged to ensure comfort, even for a quick stopover. If you're passing through and need a convenient, calming spot to rest, this is an ideal venue that offers everything you need for a pleasant experience. Highly recommended for anyone seeking a quiet retreat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Oornag oppad Addo toe vir kamp vir vakansie. Netjiese, goed ingerigte plekkie, met alles wat ons nodig gehad het vir oornag. Vriendelike en behulpsame eienaars. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker, gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangename verassing. Baie lekker oorgebly. Gasheer en gasvrou vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles wat jy nodig het om lekker te rus voordat jou volgende reis begin. Heerlike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietra B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

100% aanbeveelbaar. Heerlik, skoon, nettjies, vriendelik en behulpsaam oor waar om te gaan eet. Perfekte oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inanda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Lekker beddens en warm stort. Baie gasvry en gemaklike oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Judith O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Welcoming, spotless and cosy. Our stay was brief but what a lovely warm and friendly greeting from the hosts. However, if you have hip problems, it's best to sleep on the extra single bed rather than on the double bed mattress on the base made of brick and cement. Otherwise, very comfortable and my husband had no problems with the comfort of the bed. Our hosts directed us to the Royal Hotel for dinner where we found a very well-priced steak dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysnastraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7060caf8478d256fa2f9c81387d80f62b1bc4bb61e6475bdb2453ee855f5eec2c40a580fb6ab8f6262a687cb5c2e3f4124c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 18 Knysna Straat Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.298505421018 23.48299788737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345