Jakria
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabe O - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Johan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename verassing.
Abrie V - Feb 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het om lekker te rus voordat jou volgende reis begin.
Pietra B - Jan 2024
Algehele gradering
100% aanbeveelbaar.
Inanda B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker beddens en warm stort.
Judith O - Des 2023
Algehele gradering
Welcoming, spotless and cosy.
Lees meerAbrie L - Des 2023
Algehele gradering
Ideale oornagplek.
Lyle W - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable and safe.
Dot M - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Hennie V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker, sal beslis weer daar bly.
Erica B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Gezina D - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het laat die aand gekom, en ons was met soveel gasvryheid ontvang.
Jakria se terugvoer
Dankie Gezina, ons geniet dit wat ons kan aanbied en om te weet julle baie gerieflik en tevrede. Jakria groete.
Johann P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike mense.
Jakria se terugvoer
Dankie Johan, dit was 'n plesier om jul gesin hier te kon ontvang. Dis 'n groot voorreg vir ons. Jakria groete
Hercule D - Jun 2023
Algehele gradering
Very pleasant!
Jakria se terugvoer
Dankie Hercule, dis ons voorreg en ons geniet wat ons doen. Veilig bly, Jakria groete.
Janine H - Des 2023
Algehele gradering
Snoesig en gemaklik.
Juan N - Des 2023
Algehele gradering
Sal definitief die plek aanbeveel vir enige mens. Baie goeie diens!
Elmarie B - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike, netjiese, rustige kuier.
Willem V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Leanne V - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek om op pad te oornag.
Christa D - Des 2022
Algehele gradering
Rus na die langpad.
Jakria se terugvoer
Baie dankie, Christa en gesin. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel. Dis ons passie. Wonderlike jaar, en stop gerus weer. Jakkie en Ria
Elize W - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Jakria se terugvoer
Dankie Elize. Ons deure is altyd oop.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysnastraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang