Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakria

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysnastraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Jakria bied oornagverblyf in Willowmore. Hierdie dorpie is ryk aan geskiedkundige besienswaardighede en bied 'n verskeidenheid avontuur-aktiwiteite soos stap- en bergfietsryroetes.

Die verblyf beskik oor 3 kamers waarvan die eerste 2 elk 'n dubbelbed en 1 enkelbed het en die derde kamer het 'n dubblbed en 1 stapelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Jakria bied maklike toegang tot die N9 en is naby 'n verskeidenheid restaurante in die middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Elsabe O
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Baie lekker, gekuier.
Jul 2024
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verassing. Baie lekker oorgebly. Gasheer en gasvrou vriendelik en hulpvaardig.
Mrt 2024
Abrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het om lekker te rus voordat jou volgende reis begin. Heerlike oornagverblyf.
Feb 2024
Pietra B
Gesin met tieners
5.0
100% aanbeveelbaar. Heerlik, skoon, nettjies, vriendelik en behulpsaam oor waar om te gaan eet. Perfekte oornagverblyf.
Jan 2024
Judith O
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming, spotless and cosy. Our stay was brief but what a lovely warm and friendly greeting from the hosts. However, if you have hip ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Knysnastraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jakria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysnastraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7060caf8478d256fa2f9c81387d80f62b1bc4bb61e6475bdb2453ee855f5eec2c40a580fb6ab8f6262a687cb5c2e3f4124c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 18 Knysna Straat Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.298505421018 23.48299788737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang