Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elmien M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekkerste lekker reg by die see! Ons 2de verblyf en die beste plekkie wat jy voor kan vra! Dit het alles wat jy nodig het, slaapplek, kuierplek, WiFi en beste van alles dit is reg by die see, so lekker om uit jou huisie te stap en jy is op die sand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Kwaliteit gesinstyd. Wat 'n pragtige plek naby die see. Ons het die sonsopkoms geniet, gestap langs die strand en op die rotse. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Hi Nina, Thank you for your kind words. Please send me that fantastic video that you took of the sunrise. Bly gesond en sien julle weer. Kind regards, Mark and Steve

Lutz S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect. We had nice days and will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Thanks, Lutz. Keep well and see you soon. Regards, Mark and Steve

Alet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Absoluut sielsverkwikkend. Dit was een van die beste plekke waarin ek nog gebly het. Dit is 'n huis wat jy nie weer wil verlaat nie. Die gasheer is so vriendelik en tegemoetkomend. Die huis was ongelooflik skoon en netjies. Ek kan dit enige tyd aanbeveel. Die ligging is ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Peaceful. Just what we needed. Will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Thanks guys, great to have you stay, keep well and see you soon. Kind regards, Mark

Petra R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful atmosphere. Beautiful, relaxing weekend. A much-needed break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfect location for a getaway. Great stay and a lovely place within walking distance to the beach. Perfect host who kept in contact with us throughout our stay. Accommodation was excellent and everything in the unit was in great condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Thank you, Karen. You are a super family to host, and the house was spotless. See you soon. Kind regards Mark and Steve

Ian B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfect holiday house and loved our stay. If I could give it a 6 star, I would. Excellent location, excellent host service, well equipped kitchen so preparing meals was easy and the beach was clean with lots to see on walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
My favourite Zimbabweans, what fun it was having you all to stay. Thank you for your kind words and the fantastic state of the cottage when you left. Please have another family reunion again soon. Kind regards Mark and Steve

Ronelle D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Het altemal tuis gevoel van die minuut wat ek ingestap het! Dit was absoluut fantasties! Het al klaar besluit om weer te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

A good night's rest and recovery for the daily chores required. Comfortable and suited our parties' needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaloersbaaistraat 3, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3294b230b603ced868127fb61ac326338062c334c577783472ad35eeb612530814aaf31a6c19be9d69b44e2dff5ef41954e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 3 Jaloersbaai Street Hannas Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.754199022944 18.020434635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang