Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jaloersplek Hoofhuis

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ronel O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantasties! Dit was sowaar 'n rustige plekkie. Ek hou baie van die huis area. Dit is ook baie veilig en the host was baie behulpsaam. Ek sal vir seker weer daar wil gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Vriendelike ontvangs. Al die oudhede, boeke en meubels was 'n fees. Ons het dit geniet om weer terug te stap in tyd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Lovely eclectic old house in Parys. Lovely eclectic old house in Parys. Definitely for those who prefer a uniquely interesting place to stay over the usual run-of-the-mill. Lovely and friendly host Hes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jaloersplek
Jaloersplek Hoofhuis
Dear Jonathan, thank you so much for your review we really appreciate it! You were lovely guests and thank you for leaving the house clean and neat. Hope to see you back some day!

Amanda L
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Mooi huis naby aan dorp. Huis was baie stowwerig. Handdoeke en beddegoed was skoon, maar oud en vol ou vlekke. Kombuis was nie skoon nie, oond was vuil. Drie vuil babadoeke is in die badkamer asblik gevind. Baie behulpsaam en vriendelik, maar nie opgemaak vir die dinge wat verkeerd was.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Susan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2023

Eienaars was bedagsaam, rustige buurt. Alles aan die blyplek was uniek, houtvloere, mooi dakkappe en 'n lekker leefarea en mooi tuin. Baie netjies. Baie dankie vir 'n lekker oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jaloersplek Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 60, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b563ff10f6ad0538e4158ab3ff125d506fece9b91d3d80a9f78ef3d0579164b8d98e523f3803890d9a5764afa25ab71b2ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 60 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.900191893122 27.451057911639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang