Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jaloersplek Hoofhuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jaloersplek Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Jaloersplek Hoofhuis
Netheid
3.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ronel O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Fantasties!

Dit was sowaar 'n rustige plekkie. Ek hou baie van die huis area. Dit is ook baie veilig en the host was baie behulpsaam. Ek sal vir seker weer daar wil gaan oorslaap.

Wilna S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna S

Vriendelike ontvangs.

Al die oudhede, boeke en meubels was 'n fees. Ons het dit geniet om weer terug te stap in tyd.

Jonathan I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan I

Lovely eclectic old house in Parys.

Lovely eclectic old house in Parys. Definitely for those who prefer a uniquely interesting place to stay over the usual run-of-the-mill. Lovely and friendly host Hes.

Jaloersplek Hoofhuis se terugvoer

Dear Jonathan, thank you so much for your review we really appreciate it! You were lovely guests and thank you for leaving the house clean and neat.
Hope to see you back some day!

Jaloersplek Hoofhuis
Amanda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda L

Mooi huis naby aan dorp.

Huis was baie stowwerig. Handdoeke en beddegoed was skoon, maar oud en vol ou vlekke. Kombuis was nie skoon nie, oond was vuil. Drie vuil babadoeke is in die badkamer asblik gevind. Baie behulpsaam en vriendelik, maar nie opgemaak vir die dinge wat verkeerd was.

Susan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Eienaars was bedagsaam, rustige buurt.

Alles aan die blyplek was uniek, houtvloere, mooi dakkappe en 'n lekker leefarea en mooi tuin. Baie netjies. Baie dankie vir 'n lekker oorslaap.

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 60, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b563ff10f6ad0538e4158ab3ff125d506fece9b91d3d80a9f78ef3d0579164b8d98e523f3803890d9a5764afa25ab71b2ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 60 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.900191893122 27.451057911639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang