JaMaRuRi Private Kamer
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Lizette B - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker, net die wind was onplesierig.
Mara S - Aug 2024
Algehele gradering
Puik.
Ian L - Aug 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay, the calm and quietness was actually what we wanted and needed.
Daleen D - Aug 2024
Algehele gradering
Skitterend! Letterlik en figuurlik!
Bronwen A - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustige area.
Bronwin H - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Ulreka J - Mei 2024
Algehele gradering
Memorable.
Lees meerJadine S - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Mohammad R - Feb 2024
Algehele gradering
We relaxed, braaied, swam and just connected with each other.
Lauren G - Jan 2024
Algehele gradering
Was peaceful and relaxing. I'm coming back in the week. Five stars and to friend.
Letichia J - Sep 2023
Algehele gradering
We had a great time at JaMaRuRi Private Kamer. We would definitely recommend it. The hosts were friendly and accommodating. We had a fantastic weekend. Small, but cosy for a couple. Would recommend to family and friends.
Tersias W - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Giradot B - Mrt 2023
Algehele gradering
Smaakvol ingerig, gerieflike en rustige atmosfeer.
Bernadette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendlike, goeie diens.
Jeanmare J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend.
Hettie S - Jan 2023
Algehele gradering
Die akkommodasie is netjies skoon en alles wat 'n gas nodig mag hê is daar. Die plek is netjies en skoon. Die eienaars is baie behulpsaam. Ek sal hulle vir enige iemand anders aanbeveel.
Dalene G - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful, secure stay with friendly assistance.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Marsell R - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful, clean, private.
Hendrina M - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Alicestine Jasmine M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lieflik en rustig. Baie mooi plek. Sal beslis dit weer boek.
Yvonne C - Okt 2022
Algehele gradering
Hemels! !k en my vriendin het dit baie geniet.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Dit was absoluut ’n plesier om julle twee te kon akkommodeer. Julle is 2 dierbare mense, vriendelik en so opreg. Julle is enige tyd weer welkom.
Maruchell S - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was asemrowend, ons kon ons uitrus, die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Ons sal defnitief weer gebruik maak van JaMaRuRi Private Kamer.
Tracey R - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, sentraal geleë en waarde vir geld.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Baie dankie Tracey, julle is lekker mense en so vriendelik. Aangenaam om julle te kon ontmoet en kom gerus weer.
Maggie E - Apr 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie bevredigend.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Uitstekende gaste om te akkomodeer, vriendelike mense, netjies en opreg!
Julle is enige tyd weer welkom om oor te bly.
Cheslin E - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en 'n baie rustig atmosfeer.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Julle tweetjies is weer baie welkom om te kom. Julle is uitstekende gaste, rustige en netjiese gaste.
Quinn-lee L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Julle was super awesome gaste, enige tyd weer welkom en fantastiese mense om te akkommodeer.
Benitho F - Jan 2022
Algehele gradering
Gasvryheid van die eienaars is van die hoogste standaard.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Wonderlike gaste en was ‘n groot plesier om deel te wees van jou verassing.
Uitstekende gaste om te akkomodeer, baie netjies, vriendelik en bedagsaam.
Julle is baie welkom.
Hilary P - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful stay.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
You are most welcome, lovely couple and awesome guests!
Cadene F - Jan 2022
Algehele gradering
Janie en haar gesin is baie vriendelike mense. Die oomblik as jy daar aankom laat hule jou baie welkom voel soos hule eie familie. Hule dienste is uitstekend en die hele atmosfeer van die plek is goed vir die siel en dis so privaat. Dit is baie netjies. En baie dankie vir die lekkernye was heerlik gewees. Dis waarde vir jou geld. Dit is die beste plek ooit.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Uitstekende gaste om te akkomodeer, baie netjies en absoluut ‘n plesier om hulle hier te kon hê. Hulle is meer as welkom om weet te kom!
Monique D - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties. Sal dit vir enige een aanbeveel.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Baie dankie julle twee, kom gerus weer.
Julle is pragtige paartjie, baie netjies en uitstekende gaste gewees.
Junaid C - Okt 2022
Algehele gradering
The sleeping area is just small, no stove for a self catering place, the braai is cool and the family is lovely and warm. Further more we had a great stay, no basin or so to clean your food off though.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Great guests, and it was nice to accommodate them. Please note not to wash your hands and meat in our fountain next time. You are most welcome to ask us for a basin to wash your meat if the bathroom basin is too small.
Abigail C - Des 2021
Algehele gradering
Ons het nog nooit so lekker gebly nie. Dit was so 'n plesier. Die stilte en privaatheid is die beste.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Fantastiese mense en my plek was netjies agter gelaat. Julle is super awesome gaste, kom gerus weer.
Severiano S - Des 2021
Algehele gradering
Was lieflik
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Dit was so ‘n plesier om julle tweetjies hier te kon hê, netjies vriendelik en rustige mense. Julle is baie welkom om gerus weer te kom.
Karen L - Nov 2021
Algehele gradering
It was a fantastic weekend
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Fantastiese gaste en baie lekker om julle te kon akkomodeer, julle is meer as welkom om weer te kom.
Elizabeth F - Nov 2021
Algehele gradering
Vejaarsdag naweek
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Was so aangenaam om julle twee te akkomodeer, wonderlike gaste en julle is baie welkom om weer te kom.
Annandre L - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, waarde vir geld.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Julle is ‘n awesome couple!
Kom gerus weer! Was asngenaam om julle te kon akkomodeer.
Chonte A - Okt 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay at JaMaRuRi.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier, kom gerus weer, julle is baie welkom!
Kim N - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Hi Kim,
Ek het julle baie geniet, kom gerus weer vir ‘n lekker wegbreek.
Tasneem J - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxed and private
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
You are so welcome again, they left the room neat, they are a awesome couple and definitely good guests to host.
Shane G - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Jy is enige tyd weer welkom Shane, ‘n baie aangename gas om te akkomodeer.
Brenda B - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties om by JaMaRuRi ons tyd deur te bring.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier, julle was so spesiaal en vriendelik.
Kom maak gerus weer ‘n draai.
Jolene H - Jun 2021
Algehele gradering
Jy geniet privaatheid, maar verdien meer as een aand om werklik die swembad en braai ten volle te kan benut.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Baie dankie Jolene, julle was sulke aangename mense. Julle sal moet langer kom kuier volgende keer.
Debbie F - Jun 2021
Algehele gradering
Perfek!
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Dankie vir die geleentheid om julle te kon akkomodeer, julle is super oulike mense en altyd welkom.
Nicole J - Mei 2021
Algehele gradering
So romantic and so stunning.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
You’re so welcome again, great guests to host and such awesome people.
Deandra G - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te oornag, baie vriendelike huismense en het ons sommer baie gou laat tuis voel.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Julle moet weer kom, dit was absoluut `n plesier om julie te kon akkomodeer. Wonderlike gaste en is baie netjes.
Amy C - Apr 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was baie uitstekend.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Julle is ‘n awesome couple, julle is meer as welkom en sien julle weer. Vriendelike en bedagsame paartjie en definitief goeie gaste.
Felicity P - Apr 2021
Algehele gradering
It was an amazing experience and highly recommendable.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
That was such a great pleasure having you for a visit, you are a awesome couple and most welcome to come again. Lovely people with lovely hearts.
Johan D - Mrt 2021
Algehele gradering
We had a great time and the place is nice and romantic.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Baie dankie hoor, kom gerus weer.
Ciska F - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlik wegbreek.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Baie dankie julle en julle was wonderlike gaste!
My plekkie staan altyd oop om weerbte kom kuier.
Ashley C - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was fantastic.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Julle is net te pragtige mense, dierbaar, bedagsaam en vriendekik.
Kom asb weer en kuier lekker hiet!
Charlene O - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Sien julle weer! Julle is awesome mense.
Judith F - Jan 2021
Algehele gradering
Met ons aankoms was ons met vriendelikheid respek en dissipline ontvang. Die hele 2 dae was ons met hoe kwaliteit kliëntediens hanteer. Netjies ingerig.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Dit was so aangenaam om julle te kon akkommodeer, lieflike mense en so vriendelik.
Baie dankie en julle is so welkom vir nog kuiertjies.
Eugene F - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier gewees.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Dit was absoluut’n plesier om Eugene hulle te akkomodeer, vriendelik, gesellig en aangename jongmense, baie welkom om weer te kom oorslaap.
Shakirah M - Des 2020
Algehele gradering
Privaat, romantiese wegbreek.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Watter 2 spesiale gaste, vriendelik, gemaklik en so aangenaam. Was heerlik om julle te ontmoet, my kamer was ook baie netjes agter gelaat, absoluut wonderlike gaste om te akkomodeer.
Melany A - Nov 2020
Algehele gradering
It was fantastic, the location, the room, the owners were just awesome.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Baie dankie, julle was puik gaste en so gemaklik met alles. Kom gerus weer, julle is altyd welkom.
Ashwin L - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was meer as wat ons verwag het en dit is 5 ster dienste
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Dit was absoluut `n groot voorreg om Ashwin hulle te kon ontvang by JaMaRuRi. Hulle was aangenaam, so bedagsaam en het my kamer en braaiplek albei netjies en ordentlik agtergelaat. Ek sal definitief hulle weer aanvaar en hulle is die perfekt gaste vir enige verblyfs bedryf.
Heinrich O - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties en Romanties.
JaMaRuRi Private Kamer se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer. Goeie en netjiese gaste met mooi gesindheid! Baie welkom om weer te kom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang