Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JaMaRuRi Private Kamer

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JaMaRuRi Private Kamer is 'n gerieflik gemeubileerde kamer vir 'n individuele reisiger of 'n paartjie wat Strand besoek en is net 700 m van die strand af geleë.

Die oopplan-kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n induksiestoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV en onbeperkte LTE-Wi-Fi is in die kamer beskikbaar.

Die kamer het 'n privaat braai-area. Gaste kan in die swembad afkoel, en veilige parkeerplek vir 1 voertuig word agter die hek voorsien.

Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, 'n potjie putt-putt speel of die Helderberg-wynroete verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir JaMaRuRi Private Kamer
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Maraisstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink JaMaRuRi Private Kamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf269a2e4ec1fdc58453852e0ca4fca925c98c3b40456165f33537b3de7a976254da491061f1b55c9dec820028060fee6e597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 42 Marais Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.108432778021 18.825660674475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang