Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jamie's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard W 1, Estoril Villas Eenheid 83, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jamie's Place is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Estoril Villas-kompleks in die hartjie van Diaz-strand, tussen Mosselbaai en Hartenbos. Die woonstel het 'n see-uitsig. Die kompleks is naby die strand en naby 'n verhitte binnenshuise swembad, waterpark, speelarea vir kinders, Thai-massering en vele meer doendinge wat jy kan geniet.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n slim-TV met toegang tot alle groot stroomnetwerke soos Netflix, DStv Now en Showmax en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. DStv is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste per nag. Stapelvensters maak oop om die vars seelug te geniet. Die woonstel het 'n patio met 'n gasbraaigeriewe.

Veilige motorafdakparkeerplek is beskikbaar in die Estoril Villas-kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Jamie's Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard W 1, Estoril Villas Eenheid 83, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jamie's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard W 1, Estoril Villas Eenheid 83, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81453b0aa0e480c4269207c6b4d33213a3a94492419e4472f2e1571af77f9173dc24b4ff289d493dfd4049f726d9ce85a505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Beach Blvd W Estoril Villas Unit 83 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161604693252 22.108336555016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang