Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jan Harmsgat Country House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charles P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Exceptional place. Great food. Very friendly staff. Room was magnificent. Such lovely and friendly staff! Made our stay extra special as it was my birthday. We ended up staying an extra night! The food at the restaurant is amazing! Christmas lunch was a treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties. Dis asemrowend mooi. Was regtig 'n belewenis om daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Jan Harmsgat Country House
Dankie vir jou terugvoering, Ronel.

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Lovely countryside, green and soothing. Situated in a lovely part of our country, room was very spacious and comfortable, staff very friendly and helpful. Excellent restaurant, very nice food, real farm atmosphere, warm fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Jan Harmsgat Country House
Dankie vir jou terugvoering, Charles.

Hennie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Terugkomaardetoenaweek. Awesome. Jan Harmsgat het die rustige atmosfeer geskep vir paar lekker gesprekke op die stoep net na heerlike afkoel in die swembad. Restaurant se kos was topklas en die oersoneel is die beste en hulpvaardigste ooit. Dankie Leandra vir jou gasvryheid en dit nog alles in Afrikaans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2022

Nie 5-ster gehalte nie. Geen water nie. Geen warm water nie. Mold op ceiling bo bed. TV remotes werk nie. Gordyne se hakies nie ingehaak nie. Geen koffie nie, slegs decaf. Het vooraf in mail geskryf dit is my huweliksherdenking en dit is hoekom ek die badsuite 7 gekies het. Maar niks het gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Gerda
Jan Harmsgat Country House
Jammer om te hoor van jou ervaring. Ons neem sulke terugvoering baie ernstig en sal met bestuur 'n plan in plek sit om gaste se toekomstige ervarings te verbeter.

Rocco D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Baie vriendelike personeel. Het baie lekker gekuier en ideaal geleë om die omgewing te verken of sommer net te ontspan. Die restaurant kan ons aanbeveel. Josh en sy vrou is voorwaar sterre en julle kos uit die boonste rakke. Dankie vir julle vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Jan Harmsgat Country House
Dankie vir jou terugvoering, Rocco.

Riana G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Die kuier was heerlik en die personeel almal vriendelik en behulpsaam. Die restuarant puik. Wat wel gepla het is die prys en vir wat jy kry. Ons water het nie geloop as die kamer langsaan s'n ook gebruik word nie. Dit is nie 'n plesier om skielik sonder water in die stort te staan nie. Ons is toe geskuif wat moeite is na die eksklusiewe kamer en daar het die toilet nie gewerk nie en die handdoeke was geel. Andersins was die tuin vir ons baie mooi en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre En Anita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Twee dae van heerlike bederf. Baie mooi uitspanplek. Kamer was netjies en skoon, blomme om jou te verwelkom. Yskassie met yskoue biertjie, koeldrank en water (gratis). Pantoffeltjies en kamerjas, heerlike seep, handeroom ens. en heerlike groot stort. Saans na ete botteltjie water en 'n sjokolade op jou bedkassie. Vir die wat hou van 'n TV - lekker groot met al die kanale. Ontbyt en aandete was uit die boeke. As jy fout vind, lê die probleem by jou en nie die kos. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Was regtig 2 heerlike bederf-dae. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Pragtige en asemrowende ligging. Franswa het ons dadelik laat tuis voel. Die personeel is almal baie vriendelik. Plek pragtig en netjies. Kos uit die boeke. Was 'n awesome naggie toe ons daar geslaap het. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbe B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Asemrowend. Dis luuksheid met 'n plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Jan Harmsgat Country House
Goeie middag Elbe Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en ons hoop on julle vinnig weer as gaste te ontvang. Vriendelike groete Jan Harmsgat span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Boesmansrivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d0590a3f194293c2dbd2d96f93ae9ae39817688b46db1209e1a4e402ca2cab5d8538fd7e0ae1bf0472d87a5b575e0d4c69c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R60 Boesmansrivier 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.947139553473 20.215632136326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang