Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jane's B&B @ Collins

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Republic-weg 259, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jane's B&B @ Collins bied huislike selfsorgverblyf sowel as oornagkamers en is in die woonbuurt Windsor Glen, Randburg, geleë.

Dié ateljeewoonstelle beskik elk oor 'n slaaparea, 'n kombuis en 'n privaat badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oornagkamer het nie 'n kombuis nie, net tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi beskikbaar.

Die eiendom is 1 km vanaf Cresta Winkelsentrum, 2 km vanaf Laerskool Robin Hills, 3 km vanaf Hoërskool Rand Park en 25 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Republic-weg 259, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Republic-weg 259, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a175afd3d4a4e3507b073e40c05e22694890b39913273b592e58f765960561c300a09d6e0b006c3141f6e54306010d4be5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 259 Republic Road Randburg 2194 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 09:00 -26.116158004257 27.972934842599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang