Jangada Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jangadastraat 12, Sun Valley, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Jangada Cottage is in Sun Valley in Kaapstad geleë en is 'n gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie verblyf is naby Vishoekstrand en is ideaal vir individue, paartjies of klein gesinne wat op soek is na kort- en langtermynverblyf.
Gaste kan tussen 3 privaat eenhede kies wat slaapplek aan óf 2 volwassenes óf 2 volwassenes en 1 kind bied. Die slaapkamers in elke eenheid het óf 'n dubbelbed óf 'n rusbank vir 'n kind en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus is. Elke eenheid het ook 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Jangadastraat 12, Sun Valley, 7975, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Sun Valley Noordhoek Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jangadastraat 12, Sun Valley, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang