Jani @ Menkenkop
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jacky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Charleen W - Aug 2024
Algehele gradering
Kalm en rustige atmosfeer.
Jani @ Menkenkop se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Ja, met die see uitsig is dit verseker kalm en rustig, dankie.
Elmarie V - Aug 2024
Algehele gradering
Cozy, comfortable and quiet!
Jani @ Menkenkop se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waarder dit. Fantastiese diens is waarna ons streef en is dankbaar julle het dit so ervaar.
Ilse V - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon. Mooi area en goed toegerus.
Jani @ Menkenkop se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ons probeer om julle verblyf so gemaklik en gerieflik moontlik te maak en is bly julle het dit so ervaar.
Andre M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en pragtige uitsig.
Jani @ Menkenkop se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. U vat dit mooi saam met 'rustig en pragtige uitsig'. Baie dankie. Hoop ons sien weer.
Vincent R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekkie met 'n baie mooi uitsog.
Jani @ Menkenkop se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.
Zahni T - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige en oulike plekkie.
Jani @ Menkenkop se terugvoer
Baie dankie Zahni vir die mooi resensie, ons waardeer dit en is bly julle het julle verblyf geniet.
Cornelia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Very clean and comfy little place that's perfect for sleeping.
Jani @ Menkenkop se terugvoer
Thank you for the kind review, we are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Janet O - Aug 2023
Algehele gradering
Net ok.
Jani @ Menkenkop se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Die kas in die kamer het ongelukkig met die reën onder nat geword. Ek is tans met die versekering besig om dit uit te sorteer en reg te maak. Daar is reeds elektriese komberse op die bed, so dit is uitgesorteer. Jammer u het dit so ervaar.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neelsstraat 48 B, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang