Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jani @ Menkenkop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neelsstraat 48 B, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jani @ Menkenkop bied gerieflike oornagverblyf op die gasheer se perseel in Hartenbos. Die eiendom is in 'n rustige woonbuurt geleë en spog met lieflike uitsigte oor die see.

Die oopplan-eenheid is op die grondvloer van die eienaar se huis geleë en het 'n privaat ingang. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Boonop het die eenheid verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, 'n ketel en 'n mikrogolfoond insluit. 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste geniet toegang tot 'n privaat grasperk asook 'n groter tuin met 'n buite-etenstafel wat oor die see uitkyk. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Jani @ Menkenkop
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Neelsstraat 48 B, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jani @ Menkenkop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neelsstraat 48 B, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5082bb59125f114bef9d956a7ba45759c2c61c3294ed8d6d127cc1af8863fa028705f89c80e5d04c1ad8e900741765164d85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 48 B Neelsstraat Menkenkop 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.130792442065 22.096748381404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang