Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jani @ Menkenkop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neelsstraat 48 B, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jani @ Menkenkop bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos. Die eiendom is in 'n rustige woonbuurt geleë en spog met 'n lieflike uitsig oor die see.

Die oopplan-eenheid is op die grondverdieping van die eienaar se huis geleë en het 'n privaat ingang. Dit het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is ook verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, 'n ketel en 'n mikrogolfoond insluit. 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat grasperk en 'n groter tuin met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Charleen W
Saam met lewensmaat
5.0
Kalm en rustige atmosfeer. Absoluut lekker gebly.
Aug 2024
Elmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, comfortable and quiet! Ons het heerlik gebly in hierdie kamertjie. Rustig, privaat en fantastiese diens.
Aug 2024
Ilse V
5.0
Gemaklik, skoon. Mooi area en goed toegerus. Lekker gebly en gemaklik.
Apr 2024
Andre M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en pragtige uitsig. Heerlik en gasvry ontvangs.
Apr 2024
Vincent R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plekkie met 'n baie mooi uitsog. Baie oulike plek vir 'n lekker wegbreek met 'n baie mooi view. Als was perfek en baie goeie ontvangs.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Neelsstraat 48 B, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jani @ Menkenkop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neelsstraat 48 B, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5082bb59125f114bef9d956a7ba45759c2c61c3294ed8d6d127cc1af8863fa028705f89c80e5d04c1ad8e900741765164d85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 48 B Neelsstraat Menkenkop 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.130792442065 22.096748381404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang