Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janmar

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Retha S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Excellent. Can recommend Janmar! I was impressed with the attention to detail. Cleanliness, quality of linen, neatness - all was more than what I expected. I can recommend the breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie C
1 nag
5.0
Apr 2024

Dit was werklik 'n goeie ervaring. Janmar is die beste! Ek kan net met lof praat van Janmar! Alles was perfek en meer. Die gasvrou gee aandag aan fyn detail om te verseker dat haar gaste hulle verblyf geniet, soos tisseus, melk, vrugtesap, sjokolade op die bed, gesuiwerde water, ens. word voorsien. Ek het so tuis gevoel en sal by geen ander plek in Bloemfontein weer oornag nie. Janmar is die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties. Mooiste plek, met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Vriendelikste gasvrou met 'n regte omgee hart!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly. Als was baie netjies en gasvrou was baie vriendelik en bedagsaam. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Definitely worth the stay! Our stay was amazing. Exceptionally clean. Safe parking inside under carports. Lovely small garden. Even though it is bordering a main road, you do not hear the road traffic at all. Very sweet host. The shower had amazing pressure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit voel veilig, netjies en welkom soos in jou eie huisomgewing. Alles was pynlik netjies en gasvryheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker - sal Janmar beslis aanbeveel. Het lekker gebly. Baie dankie vir die heerlike ontbyte en die aandag aan die klein dingetjies, bv. sap in die yskas, 'n groot koekie en seep ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende oornagverblyf vir heerlike rus! Die vriendelike ontvangs deur die gasvrou laat ons altyd so tuis voel. Die goed toegeruste blyplek is van die beste waarin ons nog gebly het! Sal vir seker weer van hierdie verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. Congratulations. Perfection is not easy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik ontvang. Marian het ons baie vriendelik ontvang. Lamer is pragtig en skoon. Baie mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 176

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jac van Rhyan-weg 73, Universitas-rif, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59a20e144e80dcf02c557da4989eef2cd6b7334200537e1c048255b553eaf2cabb30c1c03155a586ddde6d8e6fcbbd90ce73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 73 Jac van Rhyn Road Universitas-Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.094886805509 26.169036863094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang