Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janns Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selby Steeg-straat 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Janns Cottage bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Bredasdorp in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Besoekers aan Bredasdorp kan talle natuuraktiwiteite geniet, asook kulturele en historiese besienswaardighede.

Die losstaande kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met stort en bad, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n koffiemasjien en kooktoebehore. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale en gemaklike sitplek. 'n Draagbare braai en buite-eetarea is op die patio buite die kothuis beskikbaar. Daar is gratis WiFi-verbinding.

Die kothuis is naby die hospitaal, skole, Mozart's Restaurant en Soetmuisberg Café is stapafstand.

Bredasdorp bied 'n verskeidenheid historiese besienswaardighede, natuurreservate en staproetes vir gaste om te verken, terwyl ander besienswaardighede 'n wynwinkel, Bredasdorp Gholfklub, koffiewinkels en plaaslike restaurante insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 3 resensies vir Janns Cottage
Netheid
3.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Selby Steeg-straat 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Janns Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selby Steeg-straat 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92875ca006314a60610250888256e82eb3283640daf35a1674dd1eec6784b7143cc59b1a35fbef1d20eafc2e332994ee194f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 3 5 1 4 3 Selby Steeg Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.53072 20.033343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang