Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janri Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anthonie V
1 nag
5.0
Jan 2025

Sloon netjies waarde vir geld. Rustig, gebly en geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker om op die plaas te kon oorbly en sal beslis weer daar oorbly. Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou en haar familie. Het heerlik gesels met ons aankoms en het sommer dadelik hierdie gevoel. Die huis was skoon en netjies en het alles wat 'n mens nodig het en meer. Pakkies en braai broodjies was heerlik en ons het die bederfies wat vir ons uitgesit was baie geniet. Die rustige plaas atmosfeer was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad. Ons sal beslis weer hier uitgaan en sal Janri Gasteplaas hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dankie vir die ekstras. Hout/ ys/ water/ braaipakkies/ broodjies! Ons het heerlik al lekker lekkerste gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ons gasvrou het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Ons het 'n heerlike verblyf beleef by Janri Gasteplaas. Die huis is goed ingerig en alles wat jy mag nodig hê, is daar. Daar word heelwat aandag gegee aan klein bederfies wat 'n groot verskil maak aan mens se ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esther J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal defnitief weer daar gaan oorslaap. Ons het dit baie geniet daar, lekker lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike plek met Karoo stilte. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Gerieflik en rustig en regte plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roney W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beste oornag! Heerlik gebly! Lekker gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uniek en besonders. Unieke ervaring, wonderlike warm gasheer en gasvrou, ouwêreldse sjiek huis met plaasstilte en die natuur as jou metgesel. Heerlike braaipak (vooraf bespreek) met pragtige tafel gedek en bietjie 'treats' vir peusel voor die vuur. Klein 'finishing touches' was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izabè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winter Hoek-plaas, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b4748159aa98511bb5474d32214460c69e5d9c8ed7b68bcbab3d8ecdf4c45d7fe41cd0d301a20bf7373d076601c718b9207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 26 5 1 5 Winter Hoek Farm Strydenburg 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.898078757917 23.759147876989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang