Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janri Gasteplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izabè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Janri Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johannes V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Baie lekker.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Obie O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie O

Baie lekker.

Gerieflik en rustig en regte plaasgevoel.

Roney W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roney W

Beste oornag!

Heerlik gebly! Lekker gerus!

Shirley V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

Uniek en besonders.

Unieke ervaring, wonderlike warm gasheer en gasvrou, ouwêreldse sjiek huis met plaasstilte en die natuur as jou metgesel. Heerlike braaipak (vooraf bespreek) met pragtige tafel gedek en bietjie 'treats' vir peusel voor die vuur. Klein 'finishing touches' was pragtig.

Michiel S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel S

Onverbeterlike, vriendelike, netjiese verblyf.

Die aandag aan detail om ons verblyf gemaklik te maak, was verrassend. Dankie! Die rooster was skoon, die hout en vuuraansteker gereed, die knoffelbroodjie en die dadelballetjies en die braaipak. Die vleis was heerlik! Ons oorslaap was uit die boonste rakke.

Org V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V

Veilige en gerieflike verblyf in die Karoo!

Die kommunikasie was van die begin af baie effektief en deurentyd. Die gasvrou was op haar plek by die akkommodasie toe ons inklok. Die bottel water en waatlemoenslaai in die yskas was 'n groot bonus. Kamers is "rustic" maar interessant versier wat dit 'n moderne gevoel gee. Lekker gebraai onder die Karoo sterre met hout wat hulle verskaf het. Indien jy van groot vuur hou, bring nog hout saam. Die gasheer en vrou was onmiddellik beskikbaar toe ons 'n probleem die oggend met water gehad het (wat ons eie skuld was!) en dit is baie vinnig opgelos. Een tip: sit 'n bordjie "moenie uittrek of afskakel nie" bo die waterpomp se kragprop in die leefarea. Dit was 'n ongelooflike en onvergeetlike aand in die Karoo. Vars lug, baie sterre, houtvuur, Karoo skaaptjoppies en koue bier. Wat wil mens nou meer hê!

Janri Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie, Org. Dankie vir die terugvoer. Kom kuier weer. Sien uit om jou weer te ontvang.

Janri Gasteplaas
Drieka L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L

Veilig, rustig en netjies skoon.

Puik puik puik. Baie netjies en rustig. Ons gasvrou en haar man het ons so vriendelik ontvang en sommer tuis laat voel. Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel. Sal vir seker weer daar oorbly. Ons het gereël vir braaipakkies vir die aand. Vleis was heerlik sag en smaaklik.

Janri Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie, Drieka. Dit was wonderlik om julle te ontvang. Julle is kosbare mense. Kom kuier weer.

Janri Gasteplaas
Martin H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Fenominale gasvryheid! Mens voel sommer welkom. Baie dankie mnr en mev Fourie.

Het baie lekker oorgebly. Perfekte plek om van die snelweg af te klim en liggaam en siel te laat rus. Die gastehuis het 2 hoofslaapkamers wat toegerus is met 'n bed. Nog 'n kamer huisves 2 enkelbeddens en elke kamer is toegerus met 'n waaier. Die badkamer is ook goed toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Gideon J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J

Dankie vir al julle reelings, lekker gerus na die lang pad!

Uitstekend! Karoo gasvryheid op sy beste!

Erwin P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin P

Fantasties en ons definitiewe oorslaapplek op ons roete Kaap toe.

Uitstekend oorgebly, alles was skoon en netjies met ekstra bederfies vir ons. Die kunstige uiteensetting van die huis het ons in bewondering gehad.

Thea B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea B

Baie lekker, skoon, netjies, heerlike vars brood.

Pragtig skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs met heerlikste vars broodjie en waatlemoen slaai. Net verskriklik warm gewees en probleme met hul sonkrag gehad, maar gasvrou ons onmiddellik met kragprobleme gehelp.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martin R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin R

Oulike plekkie, lekker braaipak en heerlike knoffelbroodjie en goeie nagrus.

Ons het lekker gebly.

Ockert B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ockert B

Die rustigheid en gasvryheid van die Karoo en sy mense is so vervrissend.

Ons het dit baie geniet. Veral die Melkweg-stelsel in die aand en die lekker Karoo-vleis.

Jake P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jake P

Heerlike stil plaas atmosfeer.

Annie kon lekker gaan draf op die tweespoorpad (Jeep Track). Awesome stilte en die beste matrasse in die Bo-Karoo! Baie vriendelike ontvangs! Pragtige sonsopkoms!

Petro S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Heerlik gebly en geslaap in 'n rustige omgewing.

Die vriendelike gasvrou en haar gesin het vir ons gewag by ons huisie om ons te verwelkom. Die huis is gerieflik met sonkrag en baie aandag aan detail. Dit is minder as 'n km vanaf die N12 en 'n ideale stopplek tussen die Kaap en Gauteng. Baie dankie, Izabe!

Janri Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Petro. Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom kuier weer. Groete Izabe.

Janri Gasteplaas
Cathrine C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine C

Dit was lekker en rustig.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies oornagplekkie. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand om daar te bly.

Janri Gasteplaas se terugvoer

Cathrine, baie dankie. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Groete
Izabe

Janri Gasteplaas
Jochen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jochen V

Great aesthetic and very welcoming.

Really liked the decorations and how everything was set up. Really friendly people. Unfortunately, I only stayed for one night but would love to return.

Janri Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie dat jy ons besoek het. Ons sien uit om jou weer te ontvang. Groete Izabe

Janri Gasteplaas
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winter Hoek-plaas, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b4748159aa98511bb5474d32214460c69e5d9c8ed7b68bcbab3d8ecdf4c45d7fe41cd0d301a20bf7373d076601c718b9207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 18 5 1 5 Winter Hoek Farm Strydenburg 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.898078757917 23.759147876989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang