Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janri Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Gerieflik en rustig en regte plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roney W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beste oornag! Heerlik gebly! Lekker gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uniek en besonders. Unieke ervaring, wonderlike warm gasheer en gasvrou, ouwêreldse sjiek huis met plaasstilte en die natuur as jou metgesel. Heerlike braaipak (vooraf bespreek) met pragtige tafel gedek en bietjie 'treats' vir peusel voor die vuur. Klein 'finishing touches' was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onverbeterlike, vriendelike, netjiese verblyf. Die aandag aan detail om ons verblyf gemaklik te maak, was verrassend. Dankie! Die rooster was skoon, die hout en vuuraansteker gereed, die knoffelbroodjie en die dadelballetjies en die braaipak. Die vleis was heerlik! Ons oorslaap was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Veilige en gerieflike verblyf in die Karoo! Die kommunikasie was van die begin af baie effektief en deurentyd. Die gasvrou was op haar plek by die akkommodasie toe ons inklok. Die bottel water en waatlemoenslaai in die yskas was 'n groot bonus. Kamers is "rustic" maar interessant versier wat dit 'n moderne gevoel gee. Lekker gebraai onder die Karoo sterre met hout wat hulle verskaf het. Indien jy van groot vuur hou, bring nog hout saam. Die gasheer en vrou was onmiddellik beskikbaar toe ons 'n probleem die oggend met water gehad het (wat ons eie skuld was!) en dit is baie vinnig opgelos. Een tip: sit 'n bordjie "moenie uittrek of afskakel nie" bo die waterpomp se kragprop in die leefarea. Dit was 'n ongelooflike en onvergeetlike aand in die Karoo. Vars lug, baie sterre, houtvuur, Karoo skaaptjoppies en koue bier. Wat wil mens nou meer hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izabè
Janri Gasteplaas
Baie dankie, Org. Dankie vir die terugvoer. Kom kuier weer. Sien uit om jou weer te ontvang.

Drieka L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilig, rustig en netjies skoon. Puik puik puik. Baie netjies en rustig. Ons gasvrou en haar man het ons so vriendelik ontvang en sommer tuis laat voel. Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel. Sal vir seker weer daar oorbly. Ons het gereël vir braaipakkies vir die aand. Vleis was heerlik sag en smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izabè
Janri Gasteplaas
Baie dankie, Drieka. Dit was wonderlik om julle te ontvang. Julle is kosbare mense. Kom kuier weer.

Martin H
1 nag
5.0
Jan 2024

Fenominale gasvryheid! Mens voel sommer welkom. Baie dankie mnr en mev Fourie. Het baie lekker oorgebly. Perfekte plek om van die snelweg af te klim en liggaam en siel te laat rus. Die gastehuis het 2 hoofslaapkamers wat toegerus is met 'n bed. Nog 'n kamer huisves 2 enkelbeddens en elke kamer is toegerus met 'n waaier. Die badkamer is ook goed toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dankie vir al julle reelings, lekker gerus na die lang pad! Uitstekend! Karoo gasvryheid op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erwin P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantasties en ons definitiewe oorslaapplek op ons roete Kaap toe. Uitstekend oorgebly, alles was skoon en netjies met ekstra bederfies vir ons. Die kunstige uiteensetting van die huis het ons in bewondering gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izabè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winter Hoek-plaas, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b4748159aa98511bb5474d32214460c69e5d9c8ed7b68bcbab3d8ecdf4c45d7fe41cd0d301a20bf7373d076601c718b9207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 18 5 1 5 Winter Hoek Farm Strydenburg 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.898078757917 23.759147876989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang