Janri Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winter Hoek-plaas, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Janri Gasteplaas is 'n bekoorlike gasteplaas wat gerieflike verblyf aan 6 gaste in die hartjie van die Noord-Kaap sowat 13 km vanaf die dorp, Strydenburg bied.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel.
Die gasteplaas is omring deur skilderagtige landskappe en 'n rustige omgewing. Dit bied 'n rustige, ontspannende wegbreek van die besige stadslewe. Of gaste op soek is na 'n gesinsvakansie of 'n romantiese wegbreek, Janri Gasteplaas is die perfekte bestemming om die natuurskoon en warm gasvryheid van die Noord-Kaap te ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izabè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Winter Hoek-plaas, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Gaste dink Janri Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winter Hoek-plaas, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap