Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jan's Cottage Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Jan's Cottage Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marius V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Gasvrou het ons op die hande gedra.

Beste verblyf ooit. Plek was uitstaande. Diens net van uitstekende gehalte.

Andrea K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea K

Wonderful easy and comfortable stay.

Janice was such a lovely and thoughtful hostess. When we were running late to check in, she phoned to check if we were okay. She left fresh muffins for us, bottled water, milk and a chocolate. The space was impeccable. We stayed for 3 nights, we had new bottled water each day and new bathroom mats and towels each day, the space was cleaned and made up each day. We parked inside the property, undercover and the suburb felt so safe, we slept well in comfortable beds with enough blankets (we are from Durban, visiting Pretoria in winter). We really couldn't fault anything, it was like coming home. Thank you, Janice!

Hannelize J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize J

Fantasties.

Het uit haar pad gegaan om my werksmense te laat welkom voel. Regtig die ekstra myl geloop!

Hanneke D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Wat 'n juweel.

Die plekkie is vir seker waarde vir geld! Die gasheer en sy vrou is so vriendelik en behulpsaam en niks is te veel moeite nie. Sal vir seker weer daar bly!

Alizha H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alizha H

Warm en 'n plesier.

Alles was daar wat ons nodig gehad het en die gasvrou was altyd beskikbaar en bereid om te help.

Marinda V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Rustige, stil en veilige omgewing.

Gasvrou en gasheer was werklik baie attent, blyplekkue het alles gehad wat jy tuis sou gebruik. Het heerlik gebly.

Gordon J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon J

Great value for money.

Spacious, clean, safe and really everything you need. This is a hidden gem.

Elzet O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet O

Heerlik, spesiaal.

Aandag aan details - soveel klein dingetjies. Van melk en vrugtesap en water in die yskas tot seep en skoon/droë handdoeke elke dag. Gerieflike ligging, baie netjies en skoon. Vriendelike gasheer en -vrou.

Fadeela A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fadeela A

Gradeering van my jonger broer.

Baie lekker gebly. Plek is skoon, mense baie behulpsaam en alles wat nodig is, is daar. Sal weer daar inboek.

Barry V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V

Baie gesellig en vriendelike mense. Sal beslis weer daar oorslaap.

Het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap as ek in PTA is. Sal die gastehuis 100% aanbeveel.

Alma S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S

Definitely a keeper for future visits.

We loved it here. It felt like we were at home. The hosts were very gracious and attentive.

Albie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie S

Smaakvol gemeubileerd en skoon. Janice is 'n uitstekende gasvrou!

10/10 alles wat jy nodig het.

Renee D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee D

Ons sal vir seker weer hier bly.

Ons het baie lekker gebly. Hierdie plekkie het alles wat jy nodig het.

Renier B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Was baie lekker, en kan dit vir enige persoon aanbeveel.

Jan's Gastehuis het vir ons 'n wonderlike ervaring gebied. Die gasvrou was uiters vriendelik en behulpsaam, wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het. Die plek self was pragtig, netjies en skoon. Ons sal beslis weer hier oornag en kan dit met volle vertroue aanbeveel vir enige reisiger wat op soek is na 'n gerieflike en goed versorgde verblyf.

Jh C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Lekker ruim netjies rustig veilig. Alles wat jy nodig het is daar.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Het lekker gebly. Puik plek.

Wayne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Mooi.

Baie mooi en netjies plekkie. Sal weer gebruik maak.

Jan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie lekker en netjies.

Gasvry en die verblyf is goed ingerig met vriendelike mense. Lekker ruim. Goeie plek.

Ariska D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariska D

Mooiste juweel.

Ek was aangenaam verras met die pragtige plekkie. Dit het alles en meer as wat jy nodig het.

Abrie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie D

Dit was wonderlik by die eenheid, en alles was netjies en perfek.

Die eenheid is netjies, skoon en baie gerieflik. Alles wat mens nodig het, is daar. Die eienaars is ook baie vriendelik en laat mens tuis voel.

Jana L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana L

Netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly by Jan's Cottage. Baie meer gekry as wat ons verwag het. Dit is netjies en skoon, en die gasvrou het ons sommer vinnig tuis laat voel. Ons gaan verseker weer daar bly.

Jan's Cottage Guest House se terugvoer

Goeie dag Jana

Dit was n plesier om julle te huisves. Baie dankie dat julle ons gekies het vir jou oornag verblyf. Ons waardeer dat julle die blyplek geniet het. Ons wil uit ons pad uit gaan om ons gaste te verwelkom en hulle verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Groete
Janice
Jan's Cottage

Jan's Cottage Guest House
Samantha S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Netjies, goed ingerigte veilige akkommodasie met vriendelike ontvangs en alles wat jy nodig het.

Aangenaam verras met die kwaliteit vir die prys.

Adre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adre V

Sien sterre.

Sien sterre.

Lynn P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn P

Welcoming, clean, and attention to detail.

Really appreciated the owner's attention.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553c20021a3b9ce6d792acab6a255ff71ef38a878462ca1adab311eabf63f60010eb44da3dd3b0c90773b4d8dfb0fcf4d53e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 40 Lapwing Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.877706633712 28.15366443512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang