Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jan's Cottage Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Angelique F
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

’n Lieflike ervaring, ons sal graag weer hier bly. ’n Lieflike ervaring! Die fyn aandag aan detail was merkbaar – van melk, koffie, vrugtesap en water in die yskas tot vars seep en skoon handdoeke. Die ligging is gerieflik, en alles was netjies en skoon. Die gasvrou was vriendelik en het die verblyf regtig aangenaam gemaak, sy het tot laat nag vir ons gewag. Ons sal graag weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sien uit om in die toekoms terug te keer soontoe. Gasvrou en gasheer uiters vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons baie tuis laat voel. Blyplek was 'n veilige hawe in die tyd wat ons besig was om te trek en het saans uitgesien om daarheen te gaan. Blyplek baie netjies en skoon. Ons weet nou waarheen om te gaan in die toekoms as ons Pretoria besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tokkie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Home away from home. Aangename verblyf, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gasvrou het ons op die hande gedra. Beste verblyf ooit. Plek was uitstaande. Diens net van uitstekende gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Wonderful easy and comfortable stay. Janice was such a lovely and thoughtful hostess. When we were running late to check in, she phoned to check if we were okay. She left fresh muffins for us, bottled water, milk and a chocolate. The space was impeccable. We stayed for 3 nights, we had new bottled water each day and new bathroom mats and towels each day, the space was cleaned and made up each day. We parked inside the property, undercover and the suburb felt so safe, we slept well in comfortable beds with enough blankets (we are from Durban, visiting Pretoria in winter). We really couldn't fault anything, it was like coming home. Thank you, Janice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelize J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Fantasties. Het uit haar pad gegaan om my werksmense te laat welkom voel. Regtig die ekstra myl geloop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Wat 'n juweel. Die plekkie is vir seker waarde vir geld! Die gasheer en sy vrou is so vriendelik en behulpsaam en niks is te veel moeite nie. Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alizha H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Warm en 'n plesier. Alles was daar wat ons nodig gehad het en die gasvrou was altyd beskikbaar en bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige, stil en veilige omgewing. Gasvrou en gasheer was werklik baie attent, blyplekkue het alles gehad wat jy tuis sou gebruik. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great value for money. Spacious, clean, safe and really everything you need. This is a hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553c20021a3b9ce6d792acab6a255ff71ef38a878462ca1adab311eabf63f60010eb44da3dd3b0c90773b4d8dfb0fcf4d53e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 40 Lapwing Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.877706633712 28.15366443512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang