Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jan's Cottage Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Jan's Cottage is in die rustige woonbuurt, Rooihuiskraal-Noord, in Centurion geleë en is 'n oulike tuintoevlugsoord wat 'n vreedsame wegbreek van die stad se gedruis bied. Met sy knus binnekant en oorgenoeg plek vir 4 gaste, is dit die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rustige verblyf. Hierdie kothuis is op die eienaar se perseel en het sy eie ingang en tuin.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gebottelde water, koffie, tee en beskuit word daagliks voorsien. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eenheid het die volle DStv-pakket en gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is ook lugversorging.

Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kelly S
5.0
Comfortable and worth the money. Our stay was pleasant and comfortable. Overall cleanliness was good and the kitchen was well stocked w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Angelique F
5.0
’n Lieflike ervaring, ons sal graag weer hier bly. ’n Lieflike ervaring! Die fyn aandag aan detail was merkbaar – van melk, koffie, vrugtesap en water...
Sien meer
Okt 2024
Gerhard J
Saam met lewensmaat
5.0
Sien uit om in die toekoms terug te keer soontoe. Gasvrou en gasheer uiters vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons baie tuis laat voel. Blyplek was '...
Sien meer
Okt 2024
Tokkie S
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Aangename verblyf, vriendelike ontvangs.
Sep 2024
Marius V
5.0
Gasvrou het ons op die hande gedra. Beste verblyf ooit. Plek was uitstaande. Diens net van uitstekende gehalte.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Jan's Cottage Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553c20021a3b9ce6d792acab6a255ff71ef38a878462ca1adab311eabf63f60010eb44da3dd3b0c90773b4d8dfb0fcf4d53e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 40 Lapwing Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.877706633712 28.15366443512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang