Jan's Cottage Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Geleë in die rustige woonbuurt Rooihuiskraal-Noord, Centurion, is Jan's Cottage, 'n bekoorlike tuin-toevlugsoord wat 'n rustige blaaskans van die stad se gewoel bied. Met sy knus binneruim en oorgenoeg spasie vir tot 4 gaste, is hierdie kothuis 'n ideale keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat verblyf soek. Die eenheid is op die eienaar se eiendom met sy eie ingang en tuin.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, broodrooster, eetgerei en breekware. Gebottelde water, koffie, tee en beskuit word daagliks voorsien. Die sitkamer het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eenheid het volledige DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die eiendom word daagliks skoongemaak of gediens. Die skoonmaakmiddels is in die eenheid.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n elektriese hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Jan's Cottage Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rooihuiskraal North Centurion Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang