Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jansen House Boutique Manor

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Clarissa H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ongelooflik, lekker, vriendelik. So lekker gebly. Kamer en diens was ongelooflik en sal weer hier bly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Definitely recommend. Most enjoyable, safe, secure, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon, gerieflike kamers. Spesiale dank aan Emma vir uitstekende diens. Netjies, skoon en gerieflike kamers. Spesiale dank aan Emma vir haar uitstekende diens en vriendelikheid. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno G
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Rustige luukse aangename verblyf. Rustige stil omgewing. Die kamer was luuks, skoon en netjies. Die WiFi was vinnig. Die ondervloerse verhitting was heerlik. Die ontbyt was goed. Ek sal dit weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Jansen House Boutique Manor
Hallo Arno Dankie vir die goeie gradering. 'n Gastehuis is net so goed as die personeel wat daar werk. Emmah en haar span is nou al meer as 10 jaar die kern van ons sukses. Ek is seker ons sien jou weer. Vriendelike groete Chris

Rinus F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Gemaklik. Baie lekker, kort waaier/lugversorger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

De Wet B
1 nag
4.4
Nov 2024

Was baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Kamer was mooi, skoon en water was warm.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Konrad M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Easy and friendly service. Old farmhouse look and feel, comfortable, clean, friendly staff and easy to access N1 etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Jansen House Boutique Manor
Hallo Konrad, Dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien jou gou weer. Chris Meyer

Marius V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlik en rustig. Sal van nou af dit gereeld gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Jansen House Boutique Manor
Beste Marius Dankie vir die mooi gradering. Ons sien jou weer binnekort. Vriendelike groete Chris

Evelyn K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Baie gemaklik en gerieflik. Die verblyf is baie gerieflik en baie goed geleë. Emma is fantasties en werk baie mooi met mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Jansen House Boutique Manor
Beste Evelyn Dankie vir jou mooi gradering. Emmah is ons ster gastehuis bestuurder vir meer as 10 jaar. Sy skep ˋn tuiste vir al ons gaste. Vriendelike groete Chris

Colleen W
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2023

Comfortable and homely. Emma was amazing, very helpful and pleasant. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Jansen House Boutique Manor
Dear Colleen, Thank, you for staying at Jansen House and your kind review. Our manager, Emmah is loved by all. She has managed Jansen House for more than 10 years now. Hope to welcome you back again soon. Kind regards Chris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King-straat 9, Irene-sekuriteitskompleks, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA514770feff9800acd773ac0c106fed80982f01f601fa0519c6282146bfe8c2c398c708dda36f209152d0eedf9b5d3e12c89f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 9 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.875672398999 28.219563373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang