Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jantjieskraal Kothuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jenni C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Rustig en net wat ons nodig gehaad het, weg van die gewoel van die lewe. Alles was mooi netjies en ons gaste, was uit die boonste rakke uit. Ons lekker gerus laat voel en indien enigiets nodig, was hul daar om te help. Die verskaf van hout en blitz en sommer hele pak ys, was ekstra spesiaal. Enigste klein ongerief was die dubbelbed. Die basis het so bietjie gekraak en ek het die matras se binnevere gevoel. Was bietjie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Jantjieskraal Kothuis
Hi Jenni, baie dankie vir julle kuiertjie. Ons is jammer oor die ongerief oor die dubbelbed en ons is in die proses om dit te vervang. Ons hoop ons sien julle gou weer. Lekkeslaap groete, Ilze en Giel

Jacobus Gustavus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Wie stilte in styl nodig het, is Jantjieskraal die plek om te wees. Dit was sommer net twee dae van vrede en rus. Ons is met ope arms ontvang. Niks uit plek uit nie. Heerlik geslaap, groot vuur gemaak en net ontspan op Jantjieskraal se werf. Dis onse mense. Dankie vir so 'n voorreg!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aurelia S
Lang verblyf
4.4
Aug 2023

Dit is 'n pragtige plaas - 'n kunstenaar se droom, want daar is so baie om te skilder. Ons was daar tydens die blommetyd en die blomme was asemrowend en die heerlike soet reuke van fynbos was orals. As jy lief is vir voëls, is daar 'n paradys van verskillende voëls - in die dag en die nag. Daar is heerlike stapplek en die plaas is baie veilig. Ons het nooit bang gevoel nie. Die boer se huis is ook net 'n paar meter daarvandaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Serélda S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2023

Waters en weivelde waar daar rus is. Die eienaars was wonderlike gasvrye, behulpsaam en vriendelike gashere. Die omgewing self dwing besige stadsjapies om diep te ontspan en die natuur, stilte, en dierelewe in te neem. Die 2km stap na die Bergrivier was 'n maklike, mooi en opvoedkundige uitstappie (daar is selfs 'n piekniekplekkie langs die rivier as jy 'n rukkie daar wil vertoef). Die koel huisie het gesorg vir lafenis op die 30+ grade dae, so selfs in midsomer is dit 'n lekker wegbreekplek. Ek sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Peaceful relaxation. Very friendly hosts, 2 separate units connected by an open stoep (patio): kitchen/lounge and bedroom/bathroom. Very peaceful, a birding paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

This break away was just what we needed. Lovely, historical, off-grid cottage and beautiful farm. We loved our stay at Jantjieskraal. The birdsong at dawn and dusk. The farm animal sounds. The walk to the Berg River. The sunset bench at the big tree. The fynbos. The cute little cottage. Thank you Ilze and Giel for sharing you beautiful farm with others. We would love to visit again one day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Vreeslike rustige atmosfeer. Op 'n plaas, skapies blêr en koeie bulk, lieflike natuurskoon. Vreeslik rustig vir die persoon wat wil wegbreek van die stad se rumoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

A peaceful, remote location. A place to recharge your batteries. The cottage was comfortable and cosy. The hosts are friendly, welcoming and helpful. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Rustig, stil. Ilze doen baie moeite om inligting deur te gee wat voorspel dat die kuier aan ons verwagting sal voldoen. Vriendelik ontvang, alles was soos op die foto's, skoon en netjies. Baie hout waarmee ons die winterkoue kon weghou en tot laat aand kuier. Heerlik gestap en die natuur geniet. Sou net verkies dat die kothuis verder van die hoofhuis is, met uitsig oor die veld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Fun. Had so much fun with the lambs as well with the farm animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Jantjieskraal Plaas, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1c78f35dcf96f0165cbc8e05c9aa00cb5e951c5f7448d7d13a2fed4add7da6d8a10f984b6f5de7bcedf412faa6c74d962d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 Jantjieskraal Farm Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 17:00 -32.913816850912 18.455283879345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang