Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jantjieskraal Kothuis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Jantjieskraal Plaas, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Jantjieskraal Cottage is op 'n werkende plaas geleë, net 38 km vanaf Velddrif. Dit bied ontspannende verblyf aan gaste, weg vanaf die stad se gewoel. Die verblyf is geskik vir 'n klein gesin of 'n paartjie.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Let asb. daarop dat daar nie 'n TV in die eenheid is nie. Dit maak dit die ideale plek om bietjie te lees en die geluide van die plaas te geniet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, waar maaltye saam voorberei kan word.

Die plaas is 2 km vanaf die Bergrivier en gaste kan doendinge aanpak soos visvang en swem. Daar is verskeie bekende dorpe in die omliggende area soos Langebaan, Vredenburg, Paternoster en Tietiesbaai binne maklike bereik vir 'n daguitstappie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jenni C
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en net wat ons nodig gehaad het, weg van die gewoel van die lewe. Alles was mooi netjies en ons gaste, was uit die boonste rakke uit. Ons lekke...
Sien meer
Jan 2023
Jacobus Gustavus P
Saam met lewensmaat
4.4
Wie stilte in styl nodig het, is Jantjieskraal die plek om te wees. Dit was sommer net twee dae van vrede en rus. Ons is met ope arms ontvang. Niks ui...
Sien meer
Sep 2023
Aurelia S
4.4
Dit is 'n pragtige plaas - 'n kunstenaar se droom, want daar is so baie om te skilder. Ons was daar tydens die blommetyd en die blomme was asemrowend ...
Sien meer
Aug 2023
Serélda S
Saam met vriende
4.2
Waters en weivelde waar daar rus is. Die eienaars was wonderlike gasvrye, behulpsaam en vriendelike gashere. Die omgewing self dwing besige stadsjapie...
Sien meer
Des 2023
Sharon R
Saam met lewensmaat
4.0
Peaceful relaxation. Very friendly hosts, 2 separate units connected by an open stoep (patio): kitchen/lounge and bedroom/bathroom. Ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jantjieskraal Plaas, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jantjieskraal Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Jantjieskraal Plaas, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1c78f35dcf96f0165cbc8e05c9aa00cb5e951c5f7448d7d13a2fed4add7da6d8a10f984b6f5de7bcedf412faa6c74d962d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 Jantjieskraal Farm Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 17:00 -32.913816850912 18.455283879345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang