Jarina Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Surina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christo O - Mei 2024
Algehele gradering
Bevredigend en voldoende.
Matilda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie aangenaam.
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Great family environment.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Thanks for the five stars, Johan. Your review is a great way to let us know we're on track for making our customers smile! We appreciate you taking the time to give your feedback and look forward to serving you again in the future.
Yours friendly,
Surina and Team
Charmaine G - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies, net nie gekry wat voor betaal was nie.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly nie.
Frik P - Mei 2023
Algehele gradering
Welcome was awesome, comfortable rooms and food was amazing.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Elizabeth
Thank you for the awesome review. We’re so pleased to hear that you enjoy staying with us so much!
We’ve passed your kind words on to our team.
We hope to see you at Jarina Guesthouse again.
Yours friendly
Surina and Team
Stanley E - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige area. Personeel baie behulpsaam.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Stanley
Baie dankie vir u terugvoer. Dis veral verblydend om te hoor dat u ons personeel vriendelik vind.
Ons doen moeite om ons fasiliteit skoon en netjies te hou.
Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Surina an Personeel
Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelik, skoon en netjies.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Andre
Baie dankie vir die moeite om terugvoer te gee.
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf hier geniet het.
Hoop ons sien julle in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Surina en Personeel
Adele M - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Smaaklike ontbyt.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Adele
Ons is verheug om te hoor dat ons dienste so 'n positiewe indruk gemaak het en dat u 'n onvergeetlike ervaring gehad het. Ons is trots daarop om na ons gaste om te sien en is baie bly dat daar aan u verwagtinge voldoen is.
Vriendelike groete
Surina en Personeel
Thato M - Mei 2023
Algehele gradering
Good
Jarina Guesthouse se terugvoer
Thato,
Thank you for taking the time to review us. We're glad that you enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon.
Yours friendly,
Surina and Team
Gerda S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie inligting word nie op die advertensie gesit nie.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Marizane
Baie dankie vir die resensie van u onlangse verblyf by ons. U terugvoer is uiters waardevol vir ons, aangesien ons poog om die beste moontlike diens te lewer.
Ek is baie jammer dat daar te min handoeke was, ek het dit met my personeel opgeneem. Dit is baie jammer dat u nie die personeel aan diens gevra het vir ekstra handdoeke nie, hulle sou u beslis graag gehelp het.
Ek is jammer dat u nie die beskrywing van die kamer reg verstaan het nie. Daar staan egter baie duidelik op die webtuiste – “Bedroom 1 Sleeps 2 people 1 x Queen Bed” en “Area 1 Sleeps 3 1 x Single/Three -Quarter Bed & 1 x Double Sleeper Couch”.
Daar staan ook “A complimentary breakfast will be served from 7h00 until 9:00.” Ons maak wel as blyk van goedgunstigheid vir kliënte ontbyt pakkies indien hulle vroegtydig reël terwyl die kombuis personeel nog aan diens is.
As jy ooit weer in hierdie area is en 'n gemaklike nag se slaap nodig het, sal ek en my span bevoorreg wees om jou weer te huisves.
Vriendelike groete
Surina
Pierre L - Mei 2022
Algehele gradering
Nampo-besoeker.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Pierre,
Baie dankie dat u tyd afgestaan het om terugvoer te gee.
Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete
Surina en Personeel
Suzani E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike beddens.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Suzani,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier by ons te hê.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Surina en Personeel
Schalk T - Mei 2022
Algehele gradering
Net oornag, maar kamers is baie netjies en goed ingerig.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Schalk,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek sal aandag gee aan die voorstelle.
Hoop ons sien u gou weer.
Vriendelike groete
Surina en Personeel
Frikkie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagfasiliteit.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Dankie vir d terugvoer. Jammer u het n slegte ervaring gehad.
Marlene L - Aug 2020
Algehele gradering
Ruim eenheid in 'n netjiese oord.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Marlene
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Vriendelike groete
Surina en Span
Jan K - Okt 2020
Algehele gradering
Good.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Jan,
Dankie dat jy by ons oorgebly het. Tot volgende keer
Vriendelike groete van almal by Jarina Gastehuis.
Kobus B - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was heeltemal rustig gewees vir die doel waarvoor ek Wolmaransstad toe moes gaan.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Kobus,
Baie dankie dat u by Jarina Gastehuis oorgebly het. Ek is bly dat u 'n rustige nag gehad het.
Dit is voorwaar baie jammer dat ons dorpe in Noordwes so ly onder die plaaslike regering se wan bestuur.
Hoop om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Surina en span
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Plek is baie netjies.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Johan
Dit is altyd lekker om sulke gawe mense soos julle te ontvang. Ek glo die begrafnis het goed afgeloop en die rit terug Middelburg toe was veilig.
Baie dankie vir die tyd wat u afgeknyp het om die resensie te doen.
Vriendelike groete
Surina
Lesly B - Des 2019
Algehele gradering
Value for money. Fantastic and friendly staff.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Lesly, thank you for the great review. Looking forward to welcoming you back soon.
Casper G - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam verras, heerlik!
Jarina Guesthouse se terugvoer
Dankie dat u by ons tuis gegaan het en bereid is om u ervaring met ander reisigers te deel. Ons is baie bly dat u die gastekamer geniet het. Hoop ons sien u gou weer!
Ina B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Ina
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet al die pad vanaf Graaff-Reinet. Hoop om julle binne kort weer hier te ontvang, Vriendelike groete, Jarina Personeel
John En Iris S - Sep 2018
Algehele gradering
Kan Jarina 100% aanbeveel.
Jarina Guesthouse se terugvoer
John en Iris,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete Surina en Jarina personeel
Tersia R - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer jou moeite om so merkwaardige resensie te skryf, Tersia. Ons ontvang jou met graagte weer.
Jarina Gastehuis
Albert F - Aug 2018
Algehele gradering
Very helpful staff, nice and neat place to stay.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Thank you for your flattering review, Albertus. We will always strive to provide our guests a stay of utmost satisfaction, and we hope your future visits to us will be just as pleasant.
Jarina Guesthouse
Harry V - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Jarina Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die vleiende terugvoer, Harry. Ons is bly jy het 'n aangename kuier gehad.
Jarina Gastehuis
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irvinestraat 25, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang