Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jarina Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Christo O
1 nag
5.0
Mei 2024

Bevredigend en voldoende. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie baie aangenaam. Baie dankie vir 'n baie lekker oornag verblyf. Baie netjies en baie oulik ingerig. Sal vir seker weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great family environment. We truly enjoyed our stay at Jarina. The staff were super friendly and the accommodation top notch. The complimentary breakfast was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Jarina Guesthouse
Thanks for the five stars, Johan. Your review is a great way to let us know we're on track for making our customers smile! We appreciate you taking the time to give your feedback and look forward to serving you again in the future. Yours friendly, Surina and Team

Charmaine G
1 nag Saam met vriende
3.4
Mei 2024

Skoon en netjies, net nie gekry wat voor betaal was nie. Het bespreek en betaal vir 4 volwassenes, maar daar was net slaapplek vir 3.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
1 nag Besigheidsreis
2.2
Mei 2024

Sal nie weer daar bly nie. Verblyf was aangenaam. Stort was sleg. Voordeur kon nie sluit van binne. Kas se deur het afgeval. Kombuispersoneel nie op standaard nie. Nie 'n goeie ervaring gewees nie. Was 3de keer daar gewees. Baie agteruitgegaan. Het met eienaar probeer praat per e-pos. Geen resultaat.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Frik P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Welcome was awesome, comfortable rooms and food was amazing. Will recommend them again and they apologise for the WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Jarina Guesthouse
Elizabeth Thank you for the awesome review. We’re so pleased to hear that you enjoy staying with us so much! We’ve passed your kind words on to our team. We hope to see you at Jarina Guesthouse again. Yours friendly Surina and Team

Stanley E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Rustige area. Personeel baie behulpsaam. Lekker ontbyt. Kombuis personeel baie gaaf. Gronde skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Jarina Guesthouse
Stanley Baie dankie vir u terugvoer. Dis veral verblydend om te hoor dat u ons personeel vriendelik vind. Ons doen moeite om ons fasiliteit skoon en netjies te hou. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Surina an Personeel

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Baie lekker, vriendelik, skoon en netjies. Baie gerieflik vir oornag. Ontbyt great. Waarde vir geld. Beste in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Surina
Jarina Guesthouse
Andre Baie dankie vir die moeite om terugvoer te gee. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf hier geniet het. Hoop ons sien julle in die nabye toekoms. Vriendelike groete Surina en Personeel

Adele M
1 nag
4.4
Mei 2023

Skoon en netjies. Smaaklike ontbyt. Heerlik verras gewees met kamer: Alles was netjies en skoon. Komplimentêre ontbyt uitstekend gewees. Beslis waarde vir geld, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Surina
Jarina Guesthouse
Adele Ons is verheug om te hoor dat ons dienste so 'n positiewe indruk gemaak het en dat u 'n onvergeetlike ervaring gehad het. Ons is trots daarop om na ons gaste om te sien en is baie bly dat daar aan u verwagtinge voldoen is. Vriendelike groete Surina en Personeel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irvinestraat 25, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGiHfqwV6in7e7SqItRfVV1Ndp97nPMEMzG6GzbjhlKnQ5MahVB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 25 Irvine Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.209757170784 25.978063953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang