Jarvis25 Townhouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jarvisstraat 25, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 850 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Jarvis25 Townhouse is 'n ruim en luukse tweeslaapkamerhuis met 'n balkon, binnehof en 'n dek op die dak. De Waterkant se keiklipstrate is sprekend van die 200 jaar oue argitektuur. De Waterkant staan as die Pink Village bekend en is veral bekend as 'n liberale area met dinamiese kuierplekke, gewilde restaurante, kroeë, koffiewinkels, galerye en boetieks.
The Townhouse is in Jarvisstraat op die grondverdieping en beskik oor 'n leefarea, TV-kamer en kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Volledige badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak is ook beskikbaar op die grondverdieping.
Albei slaapkamers op die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer se badkamer het 'n bad, aparte stort, toilet en 'n wasbak en die tweede slaapkamer se badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n klein binnehof langs die kombuis en TV-kamer, waar gaste al fresco kan eet. Die trappe lei na die terras op die dak met 'n uitsig op Tafelberg.
Geriewe sluit 'n 'n wasmasjien, komplimentêre WiFi en lugversorging in albei kamers in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Jarvisstraat 25, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jarvisstraat 25, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang