Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasfontein Farm Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Ronelle F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekende fasiliteite en so 'n gerieflike ligging. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dink nie ons gaan ooit weer êrens anders oorslaap nie. Absoluut wonderlik! Dink nie ons gaan ooit weer êrens anders oorslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker rustige en mooi plek. Baie lekker plek met alles wat jy nodig mag hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Skoon netjies gerieflik. Baie lekker gebly. Mooi skoon en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great. Perfekte oornag plek tussen Kaap en Gauteng. Die kothuis is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker. Alles baie lekker net gesukkel met die warm water in die stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeannine J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Baie netjies plekkie en baie gasvry. Very neat place and very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Ideale plek om skoene uit te skop na 'n lang dag op die pad. Dit was baie aangenaam en ons het niks om oor te kla nie. Sal vir seker aanbeveel vir vriende en ons sal weer gebruik maak van die dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great. Stayed here before - convenient and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

A well appointed unit with all the necessities for a relaxing stopover. On the N12, yet quiet. The trampoline and swimming pool were well received after a long journey. The honesty bar and braai packs were so convenient! We really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZDRlOWIyLWQ2NDMtNGJjNy05MTlkLTE3NDUwY2U3NGUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 Jasfontein Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.548694833282 23.080181513256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang