Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sonja D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Stunning. Baie lekker gebly. Baie oulike plekkie. Naby winkels ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana S
1 nag
5.0
Apr 2024

Great stay. It was very pleasant, everything was just right.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike atmosfeer, gesellig, rustig. Alles in een. Ek sal nie in woorde kan opsom hoe wonderlik die plek is nie. Dit is netjies en so pragtig ingerig, dit voel soos 'n tuiste weg van die huis af. Buiten dit het die eienaars uit hulle pad uit gegaan vir ons en ek sal die woonstel aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Heerlike verblyf. Baie netjies en skoon. Goed toegerus en 'n lekker spasie om in te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Neat, clean and spacious. The cottage was neat, clean and spacious. Would stay there again if we travel in that direction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Baie netjies en hulpvaardige eienaars. Naby winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Great braai area. The cottage is clean and well-maintained, the braai area is perfect to have some friends or family over, and the hosts are very accommodating. I had to check in a few days later than I initially booked for, and they had no problem with it. I would definitely recommend Jasmine Cottage for anyone visiting East London. The location is awesome, right behind Spargs where you can get anything you would need. The accommodation is private, and I had no issues with load shedding. All in all, I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Great place to stay for a work trip. Accommodation is perfect for a work trip and centrally located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336992801ecd3110498dcddcae447335424fa1ecb9a15357f06766fe91f16733bdbd35ae5cd1659191fe544121eca4d754ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R975 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 3 Central Avenue Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.970539480936 27.940050454631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang