Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Sep 2024 tot 28 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 R975 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jasmine Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Beacon Bay, Oos-Londen. Dit is ideaal vir 'n gesin, aangesien die kothuis 'n lieflike onderdakbraai-area het.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek vir besprekings langer as 3 dae in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea het 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.

Die verblyf het sonpanele in die geval van beurtkrag. Daar is ook 'n lieflike stoep met 'n etenstafel en ingeboude braai wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie by die vuur.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Jasmine Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jasmine Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336992801ecd3110498dcddcae447335424fa1ecb9a15357f06766fe91f16733bdbd35ae5cd1659191fe544121eca4d754ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R975 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 3 Central Avenue Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.970539480936 27.940050454631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang