Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marlene P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Veilig, gerieflik, perfek. Dit is waarlik 'n veilige huis weg van jou eie huis. Met 'n goeie gasheer en -vrou is alles wat jy nodig het reeds byderhand. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meryl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent! Location perfect. Really a beautiful home away from home! Absolutely stunning! Beautifully furnished, with all appliances, crockery, and cutlery you would ever need. Wonderful hosts! We travel a lot, and this guesthouse is by far the best we have ever stayed at!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Thanks for the positive review, Meryl. We are pleased it felt like home. Mission accomplished.

Helen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

An exceptional place. Professional, clean, large, very satisfactory indeed! Had everything we needed including a corkscrew and filter coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Hi Helen. We appreciate the great review. We are delighted that you enjoyed your stay. Thanks for booking with us. Kind regards, Chereen.

Dave D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Great cottage in Rynfield. Well-appointed cottage in Rynfield with lots of space including a full kitchen and lounge. Great shower. Only complaint could be that the bed was quite hard. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Sal weer daar tuisgaan. Goed geleë, skoon, netjies en goeie gasvrou. Die kothuis is skoon, netjies en goed ingerig. Het alles wat jy benodig. Woonbuurt is ook stil en rustig. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Dankie vir die positiewe terugvoer en dat julle mooi na ons kothuis gekyk het. Dit is 'n voorreg om gaste soos julle te huisves.

Marlene P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Na Gauteng vir besigheid en plesier. Jasmine is 'n baie gerieflike plekkie om in oor te bly en die gasheer en -vrou het uit hul pad gegaan om seker te maak dat ek veilig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Comfortable, clean, well-furnished. Quiet and very spacious guest cottage. Delicious homemade rusks, fresh milk, and muesli are provided. The kitchen is well-equipped. I will book again on my next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Thanks for the great review, David. It will be a pleasure hosting you again in the future.

Leonard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Elegant en gerieflik. Wonderlike ervaring om hier te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Julle was wonderlike gaste.

Daleen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absoluut fantasties. Alles was perfek en soveel ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Baie dankie Daleen. Ek waardeer. Hopelik sien ons julle weer. Groete, Chereen

Antonette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Alles en meer! Baie netjies, vriendelik. Alles wat mens nodig het en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Thanks for the great review Antonette. We appreciate it greatly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chereen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Goodman-straat 52, Rynfield, Benoni, 1514, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b102cd70146470864344e15ef8c6c6cd024fdfaf21ca78c98cfa6efbe735721fe44f8a457276c295f7abf66025353a4f30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 52 Goodman Street Rynfield 1514 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.1417828 28.3384557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang