Jasmyn en Protea Kothuise
Beskrywing
Protea Kothuis het 'n aparte ingang en slaapplek vir 1 tot 2 gaste. Die en suite-slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, ruim poeier-area, en 'n slim-TV met Netflix. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook 'n ontbytarea. Die buite stoep-leefarea is perfek vir braai. Neem kennis dat die swembad nie toegemaak is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet daarop let dat die swembad nie toegemaak is nie.
Inklok is nie op Saterdae en Sondae moontlik nie.
Uitklok is nie op Saterdae moontlik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n en suite-slaapkamer met 'n aparte, ruim leefarea en kombuisie. Die kothuis is nuut en modern gemeubileer en is ten volle toegerus vir luukse selfsorgverblyf. Dit het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 3-4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n baie gemaklike slaapbank vir kinders in die leefarea. Die ruim leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuisie met ontbyttoonbank, groot ys- en vrieskas, mikrogolfoond, oondjie, filterkoffie en 'n broodrooster. Die leefarea bied 'n 55'' slim-TV met Netflix en selfs 'n kaggel met lekker droë hout vir winteraande – dis altans rooiwynwêreld dié! Veilige parkeerplek en WiFi is gratis en daar is braaigeriewe buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet daarop let dat die swembad nie toegemaak is nie.
Inklok is nie op Saterdae en Sondae moontlik nie.
Uitklok is nie op Saterdae moontlik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Western-straat 7, Dormehlsdrif, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang