Jasmyn en Protea Kothuise
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 97
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Frederika V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig, kalmerend, gasvry, alles in een.
Jacques D - Sep 2024
Algehele gradering
Lekke! Baie privaat, pragtige silver skoon eenheid en 'n 1ste klas braai area.
Lees meerJasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Sjo! Wat sê mens in response op so 'n fantastiese resensie? Baie dankie, julle is baie welkom! Sien gou weer!
Peta M - Aug 2024
Algehele gradering
Good.
Danie R - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent diens.
Andre V - Apr 2024
Algehele gradering
N stukkie paradys in Eden.
Len D - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect and delightful.
Judy H - Mei 2024
Algehele gradering
Value for money accommodation in a peaceful area.
Lees meerLouise L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig naby ons sites geleë.
Ansie S - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerJasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Wow Ansie, baie dankie vir die mooi woorde! Ons is baie bly dat julle lekker gebly het.
Na die vorige (redelike swak resensie) het ons Jasmyn teen n koste van R175 000 opgegradeer. Fotos moet nog opgedateer word! Maar alles is splinternuut en ons het solar, so geen beurtkrag dramas vir ons gaste nie!
Ons sien uit on julle gou weer te sien!
Basson @ Jasmyn en Protea Kothuise
Iske D - Feb 2023
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie - basies eerder as 'luuks'.
Lees meerMaartin G - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en goeie diens.
Annatjie L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi area, boomryk, stunning tuin ─ rustig en tog so naby aan alle geriewe.
Zenolhia G - Feb 2022
Algehele gradering
Privaat.
Teresa D - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, fantastiese gasheer. Was netjies en fantasties om daar te bly. Was great.
Edward W - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en kommervry.
Andre V - Nov 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Marinda V - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en rustige omgewing.
Marianne V - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvry, veilig en rustig.
Nicolene H - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Mike D - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome venue, clean neat and excellent host.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
We are actually planning some maintenance and improvements before the end of November. This means that you will definitely have an even better experience during your next visit. B
John M - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rustige kuier-plek,weg uit die gewoel.
Ruan V - Sep 2020
Algehele gradering
Besigheid
Jean B - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Na maande sonder enige gaste as gevolg van die Covid-19 pandemie, is dit wonderlik om weer oop te wees.
Natuurlik word alle maatreëls en protokols gevolg om die gesondheid en welstand van ons gaste en personeel te verseker. Ons is dankbaar om weer te kan funksioneer en selfs meer dankbaar vir gaste wat hulle tyd by ons in George en in die Tuinroete geniet.
Basson
Antoinette V - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflike lekker gerieflike skoon en privaat kothuis met privaat braaiarea. Ons sal dit vir seker aanbeveel. Ons het baie lekker daar gebly.
Walther S - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely location on a green belt and also close to the main centres of George. Well worth staying at. Good value for money.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Thank you so much for this review! Yes the fire place and the complimentary fire wood is a welcome surprise to most guests!
The maintenance is being done, as well us some upgrades (both inside and outside) which we will keep as a surprise for your next visit!
Basson
Maartin V - Sep 2020
Algehele gradering
Oulik
Elize W - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike en rustige natuurskoon.
Nolene D - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars. Het ons baie tuis laat voel. Veilige en heerlike verblyf.
Catherine M - Sep 2019
Algehele gradering
Jasmyn cottage was the perfect place to stay while working in George and having the luxury to spend time with my family.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
We are delighted to hear your feedback. Thank you for booking with us as well as taking the time to review our accommodation.
Your review enables future guests to book with confidence. Looking forward to hosting you again. Basson
Andre B - Sep 2019
Algehele gradering
Goedhartige, vriendelike ontvangs en netjiese plek.
Desiree J - Mei 2019
Algehele gradering
Dis baie netjies en privaat.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Baie dankie! Dis wonderlik om te hoor as gaste werklik hul verblyf geniet. Ons verkies almal ons eie huise,"there is no place like home", maar dis goed om te weet dat daar ook plekke soos Jasmyn en Protea kothuise is waar mense absuoluut tuis voel!
Sien uit om julle weer te huisves.
Basson Nel
Natasha L - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.
Jeanette O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Beste Richard,
Ek is baie bly dat julle lekker gebly het! Baie geluk met die puik SA senior nasionale golf toernooi! Die golfbane van George en omgewing wag - kom kuier gerus gou weer!
Groete,
Basson
Yolandi V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Wonderlik!
Baie bly dat jul die verblyf geniet het. Dit was n plesier om julle te ontvang en ons sien uit na jul volgende bespreking!
Basson
Velia M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig, netjies met asemrowende plantegroei.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Wonderlik om te hoor! George is nie net n juweel in die Tuinroete nie, maar Jasmyn of Protea is perfekte basisse om die res vanaf te verken! SO bly julle het lekker gebly en ons sien uit om jul weer te ontvang!
Basson
Simone & Curvan D - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike naweek in Jasmyn Kothuis.
Ed V - Jan 2019
Algehele gradering
Goed.
Mariana S - Feb 2019
Algehele gradering
Dis stil en rustig vir 'n moeë reisiger.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekker gebly en sal ons ook by jul vriende aanbeveel, dit sê baie en ons waardeer dit en ontvang julle graag weer volgende keer.
Elandrè S - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en uiters vriendelike ontvangs gehad.
Mia K - Okt 2018
Algehele gradering
Regtig baie netjies en gerieflik! Uitstekende prys!
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Beste Mia,
Of dit nou net 'n vinnige "trippie" George toe is vir 'n troue, of 'n week of langer se vakansie - mens wil lekker bly! Deesdae bied Jasmyn en Protea ook beide nog meer waarde vir geld met Premium DStv.
Ons is bly julle het lekker gekuier en hoop julle bly volgende keer langer!
Groete,
Basson
Danelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met vriendelike eienaars.
Esme' S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig met voëlgesang.
Adeline B - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar te slaap. Rustige atmosfeer.
Gloudine S - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige en gemaklike naweek weg saam met gesin.
Carol F - Jun 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Lees meerJasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Dis so lekker wanneer gaste hul verblyf geniet. Kom volgende keer sommer vir 'n week of meer, hier is soveel om te sien en doen in die omgewing. Nogmaals dankie vir ons geskenk, dis nie aldag dat betalende gaste geskenke gee nie.
Basson
Sonita L - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Dis so lekker om te hoor dat jy jou verblyf hier geniet het, en dat julle reën gehad het in die Kaap. Hoop ons sien gou weer.
Basson
Beatrix B - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, volledig ingerig.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Dit is so lekker om so 'n positiewe resensie te kry. Dit gaan tog daaroor om seker te maak dat gaste se verwagtinge sover moontlik oortref word, en dis lekker om te hoor as ons daarin slaag. Sien gou weer. Basson
Nicolette J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, voldoen aan behoeftes.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Basson
William S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was regtig aangenaam om daar te bly.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly - tevredenheid is 'n absolute prioriteit vir ons! Hoop ons sien julle weer tydens die volgende April-vakansie.
Groete,
Basson
Sharne G - Mrt 2018
Algehele gradering
Beste waarde vir geld in 'n baie lang tyd.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Dis baie lekker om te hoor as gaste hul verblyf geniet het en veral as hul verwagtinge oortref is. Ons soek mos almal na waarde vir geld.
Sien hopelik sommer gou weer.
Basson
Madeleine N - Feb 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet by Jasmyn. Dit was 'n plesier en voorreg om julle hier te huisves!
Groete,
Basson
Peter V - Jan 2018
Algehele gradering
Die rustigheid was fantasties.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier by Jasmyn te ontvang en ons hoop julle kom kuier spoedig weer!
Basson
Astrid L - Jan 2018
Algehele gradering
Gem in George.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Wow guys! Thank you for choosing us - we are delighted that you enjoyed your stay here. Basson
Stephan S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustige area.
Allicia P - Des 2018
Algehele gradering
Verfrissend en hopeloos te kort.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Baie bly om te hoor julle het so lekker gebly.
Die beste bewys van tevrede gasteis daardie opvolg besprekings.
Lugreeling sal die kothuis ongelukkig heelwat duurder maak en ons probeer puik waarde vir geld lewer. Daarom sluit ons prys die gebruik van die swembad in en die volle premium pakket van DStv, en natuurlik is die braaihout ook nog gratis. Ons het wel n topklas 5-lem waaier ingesit sedert jul verblyf wat n groot verskil sal maak oor Desembers. Alternatiewelik kan gaste oorweeg om ons ander gastehuis "ON the Water @ Pirates Creek #8" te bespreek, wat wel lugreeling het.
Sien jul gou weer.
Basson
Gerrie G - Okt 2018
Algehele gradering
Stil en aangenaam.
Marilyn V - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Sulke ongelooflike netjiese gaste. Ons hoop julle kom gou weer oorbly.
Basson
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Antoinette D - Des 2017
Algehele gradering
Was fantasties.
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle gou weer by Jasmyn Kothuis te verwelkom.
Zinelda M - Des 2017
Algehele gradering
Mooi, netjies, gerieflik en vriendelik!
Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer
Baie dankie.
Ons is so bly julle het die verblyf by Jasmyn geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Basson
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Western-straat 7, Dormehlsdrif, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang