Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmyn en Protea Kothuise

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Jasmyn en Protea Kothuise
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacques D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Lekke! Baie privaat, pragtige silver skoon eenheid en 'n 1ste klas braai area.

Baie vriendelike ontvangs het op ons gewag. Veilige omgewing met 'n uiters skoon, netjiese en moderne kothuis. Daar was net mooi niks uit plek uit nie en alles wat nodig was vir die oorbly was in plek. Ons het al telke male by verskeie plekkies oorgebly, maar dit is die eerste keer wat daar geen teleurstellings was nie. Ons kan die kothuis waarin ons gewoon het met liefde aanbeveel vir enige paartjie wat in die George omgewing wil oorbly. Ek dink vir die prys is dit uitstekend. Die omliggende bergreeks is iets om te aanskou en skep die rustigste gemoed wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Ons sien regtig uit na ons volgende wegbreuk daar en sal nooit weer by enige ander verblyf in die omgewing oorbly nie. Baie dankie vir die uitsonderlike tyd daar, en ek glo dat die plekkie tesame met die gasvryheid deur elke liewe persoon waardeer sal word. Goeie werk! Jy sal beslis weer van ons hoor.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Sjo! Wat sê mens in response op so 'n fantastiese resensie? Baie dankie, julle is baie welkom! Sien gou weer!

Jasmyn en Protea Kothuise
Peta M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta M

Good.

Enjoyed our time. Host kind and helpful.

Danie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Excellent diens.

Gasvry, behulpsaam, netjies en skoon.

Andre V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

N stukkie paradys in Eden.

Jasmyn Kothuis is ongelooflik mooi gerenoveer. Alles was nuut. Alles wat jy nodig het was daar. Dit is ook heerlik stil in die kothuis. Voorwaar waarde vir geld. Ons sal dit enige tyd aanbeveel aan ons familie en vriende. Dankie vir jou gasvryheid.

Len D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D

Perfect and delightful.

Pleasant without disturbing noises and private. Our host, hardly seen, was very helpful in giving advice on where we could go sightseeing. Grateful for a good bed after long days out and a nice hot shower.

Judy H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy H

Value for money accommodation in a peaceful area.

Basson met us with a warm, friendly greeting and walked us through to Jasmine Cottage at the rear of the property. He also agreed to adjust our booking days due to an unforeseen medical emergency. Recently refitted, the layout of the large living area and kitchenette was optimal for ease and relaxation during our stay. The place was neat, clean and modern, with a comfortable double bed. An indoor fireplace and wall heater assist in keeping the place warm on a chilly day. The generous complimentary provisions of milk, tea, coffee and chocolates made us feel extremely welcome.

Louise L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louise L

Rustig naby ons sites geleë.

Netjiese plekkie. Voertuig kon net nie inpas nie. Voertuig te hoog, sal dalk moet kyk daarna. Verder lekker dankie.

Ansie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Uitstekend!

Dit is 7-ster-verblyf. Dit was vir ons 'n verkwikkende ervaring om in jul smaakvolle toegeruste kothuis, wat so ideaal met die omgewing integreer, tuis te gaan. Julle benadering is 'n waarborg vir sukses! Alle sterkte met die verblyf. Ons is verras met die heerlikste beskuit, sjokolade op ons bed en nog gekoopte water en melk in die yskas. Skoonste plek, netjies. Baie dankie ons sal weer kom en vir almal jou verblyf aanbeveel. 7 sterre vir jou.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Wow Ansie, baie dankie vir die mooi woorde! Ons is baie bly dat julle lekker gebly het.
Na die vorige (redelike swak resensie) het ons Jasmyn teen n koste van R175 000 opgegradeer. Fotos moet nog opgedateer word! Maar alles is splinternuut en ons het solar, so geen beurtkrag dramas vir ons gaste nie!
Ons sien uit on julle gou weer te sien!
Basson @ Jasmyn en Protea Kothuise

Jasmyn en Protea Kothuise
Iske D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Iske D

Nie waarde vir geld nie - basies eerder as 'luuks'.

Weens die koste en resensies was ons opgewonde vir die 'luukse' selfsorg tydens 'remote'-werk, maar dit is 'n basiese, geteëlde skuifdeur-tuinwoonstel wat 'n deep clean en strukturele aandag kort. Nadele: Teël-'grout' plek-plek gebreek. Lekkende badkamerkrane en skewe kombuiskraan. Slaapbank en leefbank kort 'n deep clean. Baie muskiete; langsaan 'n swembad. Nie vuil nie, maar saans is daar 'n hele paar huishoudelike insekte. Wifi vang nie op in die slaapkamer nie. Gladde trappe met klein grips; gevaarlik vir gly in reënweer. Voordele: Goeie wit linne en handdoeke. Geleë agter die huis, maar voel privaat. Groot, gemaklike sitkamerbank/TV. Groot slaapkamer-muskietnet. Met 'n kar, redelik sentraal in 'n stil buurt, maar vir lekkerder stapareas kies Camphersdrift en vir lekkerder leef in basiese verblyf, kies eerder omliggende stranddorpies. Oulike detail soos verwelkomende beskuit, sjokolades, 20l water. Volledige kombuisgeriewe met 'n losstaande 2-plaat gasstofie vir loadshedding.

Maartin G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin G

Baie vriendelike en goeie diens.

Verblyf voldoen aan al die vereistes in hierdie prysklas. Braai-area is 'n baie groot bonus.

Annatjie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie L

Baie mooi area, boomryk, stunning tuin ─ rustig en tog so naby aan alle geriewe.

Basson, die eienaar, het uit sy pad gegaan om dit so gerieflik moontlik vir ons te maak ─ niks was te veel moeite nie.

Zenolhia G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenolhia G

Privaat.

Dit was definitief waarde vir geld gewees.

Teresa D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa D

Vriendelik, fantastiese gasheer. Was netjies en fantasties om daar te bly. Was great.

Was 'n great ondervinding, en sal verseker weer daar oornag.

Edward W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward W

Rustig en kommervry.

Enkele probleme. Advertensie wys dat Netflix beskikbaar is maar dit was nie, toilet en stort baie klein maar netjies, trappe in kothuis baie glad as dit reën alhoewel daar wel voorsiening gemaak was met 'n gly strip op trappe. Ek waardeer egter die vriendelike atmosfeer en hulp wat aangebied was as dit nodig is.

Andre V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Very pleasant.

Very clean, nice privacy and good hosting.

Marinda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V

Vriendelike ontvangs en rustige omgewing.

Baie sentraal geleë. Het van Plettenbergbaai tot Mosselbaai die omgewing verken.

Marianne V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne V

Gasvry, veilig en rustig.

Sien sterre.

Nicolene H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene H

Aangenaam.

Ek sal voorstel die eienaar slaap 'n aand in sy eie bed, die matras is vreeslik ongemaklik. Die stort kort 'n ordentlike skoonmaak, grout is verkleur en storthoeke vuil. Andersins is die res van die plekkie skoon en netjies en gemaklik.

Mike D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Awesome venue, clean neat and excellent host.

Place was clean neat and very good host.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

We are actually planning some maintenance and improvements before the end of November. This means that you will definitely have an even better experience during your next visit. B

Jasmyn en Protea Kothuise
John M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Lekker rustige kuier-plek,weg uit die gewoel.

Plek is goedgelee, netjies, rustig en veilig. n Plek waar jy jou sorge agterwee kan laat en net ontspan. Vriendelik en behulpsame eienaar wat seker wil maak dat jy elke oomblik geniet.

Ruan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Besigheid

Ek het lekker gebly baie dankie vir die gasvryheid, sal definitief weer daar bly, ek kom gereeld George toe vir besigheid. Goeie ligging, skoon en netjies. Groete Adriaan Wasserman

Jean B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B

Wonderlik.

Dankie, Basson en Joshua, vir 'n pragtige ontvangs by julle beeldskone kothuis. Ons het elke oomblik geniet. Ons raai dit definitief aan vir ander reisigers.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Na maande sonder enige gaste as gevolg van die Covid-19 pandemie, is dit wonderlik om weer oop te wees.
Natuurlik word alle maatreëls en protokols gevolg om die gesondheid en welstand van ons gaste en personeel te verseker. Ons is dankbaar om weer te kan funksioneer en selfs meer dankbaar vir gaste wat hulle tyd by ons in George en in die Tuinroete geniet.
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Antoinette V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Ongelooflike lekker gerieflike skoon en privaat kothuis met privaat braaiarea. Ons sal dit vir seker aanbeveel. Ons het baie lekker daar gebly.

Baie lekker gebly in 'n veilige rustige omgewing.

Walther S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Walther S

Lovely location on a green belt and also close to the main centres of George. Well worth staying at. Good value for money.

The host Basson is very friendly and helpful. The unit is well equipped, secluded, peaceful and spacious. The fire place in Jasmyn works well and makes the evenings enjoyable and is a definite plus. Some minor maintenance is however required; loose basin taps, shower door not closing and loose electric wall socket outlet.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Thank you so much for this review! Yes the fire place and the complimentary fire wood is a welcome surprise to most guests!
The maintenance is being done, as well us some upgrades (both inside and outside) which we will keep as a surprise for your next visit!
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Maartin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin V

Oulik

Het dit geniet en sal dit weer gebruik.

Elize W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize W

Wonderlike en rustige natuurskoon.

Baie sentraal en lekker privaat en ruim.

Nolene D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene D

Baie vriendelike eienaars. Het ons baie tuis laat voel. Veilige en heerlike verblyf.

Eienaars het ons baie vriendelik ontvang. Baie mooi raad gegee oor watter roetes om te neem. Ons het baie tuis en privaat gevoel.

Catherine M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine M

Jasmyn cottage was the perfect place to stay while working in George and having the luxury to spend time with my family.

Thank you, Basson, for your warmth and hospitality. Our stay at Jasmyn Cottage was a delight and thoroughly enjoyable. The cottage catered to all our needs and we are looking forward to our next visit.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

We are delighted to hear your feedback. Thank you for booking with us as well as taking the time to review our accommodation.
Your review enables future guests to book with confidence. Looking forward to hosting you again. Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Andre B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Goedhartige, vriendelike ontvangs en netjiese plek.

Baie geniet om daar aan te doen. Vriendelik ontvangs het ons as gesin beslis welkom laat voel. Rustige plek uit 'n besige dorp. Beslis 'n aanbeveling vir 'n volgende keer.

Desiree J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree J

Dis baie netjies en privaat.

Graag wil ek Basson bedank vir sy gasvryheid. Alles was perfek en netjies. Net jammer ons kon nie langer bly nie.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Baie dankie! Dis wonderlik om te hoor as gaste werklik hul verblyf geniet. Ons verkies almal ons eie huise,"there is no place like home", maar dis goed om te weet dat daar ook plekke soos Jasmyn en Protea kothuise is waar mense absuoluut tuis voel!
Sien uit om julle weer te huisves.
Basson Nel

Jasmyn en Protea Kothuise
Natasha L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Baie goeie ligging en gasvrye eienaars.

Jeanette O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette O

Baie lekker.

Baie lekker, ons het dit baie geniet.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Beste Richard,

Ek is baie bly dat julle lekker gebly het! Baie geluk met die puik SA senior nasionale golf toernooi! Die golfbane van George en omgewing wag - kom kuier gerus gou weer!

Groete,
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Yolandi V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Dit was fantasties!

Dit was 'n ongelooflike mooi en gerieflike plek, baie netjies en die kliëntediens was puik! Baie dankie vir 'n lekker kuier!

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Wonderlik!

Baie bly dat jul die verblyf geniet het. Dit was n plesier om julle te ontvang en ons sien uit na jul volgende bespreking!

Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Velia M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velia M

Baie rustig, netjies met asemrowende plantegroei.

Baie dankie, Basson. Ons het heerlik gekuier by julle! Plek is netjies en baie skoon en sal definitief weer gebruik maak van julle!

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Wonderlik om te hoor! George is nie net n juweel in die Tuinroete nie, maar Jasmyn of Protea is perfekte basisse om die res vanaf te verken! SO bly julle het lekker gebly en ons sien uit om jul weer te ontvang!
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Simone D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone D

Wonderlike naweek in Jasmyn Kothuis.

Die kothuis is baie goed toegerus, baie sentraal geleë en baie veilig. Basson is baie vriendelik, behulpsaam. Dit was 'n wonderlike ervaring!

Ed V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ed V

Goed.

Vriendelike mense en goeie eenheid.

Mariana S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana S

Dis stil en rustig vir 'n moeë reisiger.

Die kothuis is netjies. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Sal aanbeveel by vriende.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gebly en sal ons ook by jul vriende aanbeveel, dit sê baie en ons waardeer dit en ontvang julle graag weer volgende keer.

Jasmyn en Protea Kothuise
Elandrè S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandrè S

Baie gerieflik en uiters vriendelike ontvangs gehad.

Met aankoms was ons verras met puik diens. Ons was aangenaam verras met verversings in die kamer. Ons was gereeld gevra of ons nog iets benodig. Ek beveel hul met 'n geruste hart aan en sal beslis weer daar bly.

Mia K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia K

Regtig baie netjies en gerieflik! Uitstekende prys!

Ons het baie lekker gebly, baie kindervriendelik! Dankie!

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Beste Mia,

Of dit nou net 'n vinnige "trippie" George toe is vir 'n troue, of 'n week of langer se vakansie - mens wil lekker bly! Deesdae bied Jasmyn en Protea ook beide nog meer waarde vir geld met Premium DStv.

Ons is bly julle het lekker gekuier en hoop julle bly volgende keer langer!

Groete,
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Danelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V

Baie netjiese verblyf met vriendelike eienaars.

Ons het die kothuis eintlik net vir slaapdoeleindes gebruik, maar was beïndruk met die netheid. Die plek het alles wat jy nodig het met baie vriendelike en behulpsame eienaars! Daar is 'n paar trappe en so klein entjie van die kar tot by die kothuis pak dalk minder as meer.

Esme' S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme' S

Baie rustig met voëlgesang.

Baie netjies alles wat benodig is. Rustig en stil sal nie glo die plek is in die dorp nie. Die bed se matras moet vervang word.

Adeline B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline B

Dit was 'n plesier om daar te slaap. Rustige atmosfeer.

Lieflike plek, stil en rustig. Als wat ons nodig gehad het in een neutedop. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd my hele familie daarna toe neem. Sal ook dit aanbeveel aan familie en vriende.

Gloudine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudine S

Rustige en gemaklike naweek weg saam met gesin.

Ons het die verblyf by Jasmyn Kothuis baie geniet. Die kothuis het al die nodige geriewe gehad om ons verblyf gemaklik te maak. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar bly.

Carol F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F

Absoluut wonderlik.

Ek sal enige tyd weer teruggaan na Jasmyn Kothuis. Die ontvangs was uitstekend en baie vriendelike, behulpsame ontvangs en dit is net eenvoudig uit die boeke. Dit is absoluut baie netjies en alles wat mens wil hê. Die lekker eetplekke is uitgewys en as daar enige iets is wat ons nie verstaan het nie of wou geweet het, was die eienaar altyd bereid om te help en te adviseer. Natuurlik is George absoluut fantasties, want daar is net soveel plekke en die dae was net eenvoudig te min. Ek sal Jasmyn Kothuis definitief aanbeveel vir enige persoon.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Dis so lekker wanneer gaste hul verblyf geniet. Kom volgende keer sommer vir 'n week of meer, hier is soveel om te sien en doen in die omgewing. Nogmaals dankie vir ons geskenk, dis nie aldag dat betalende gaste geskenke gee nie.
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Sonita L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonita L

Fantasties.

Die Nel gesin is wonderlike, vriendelike en hulpvaardige mense. Diens was uitstekend. Veilig en beskut gevoel. Jasmyn Kothuis is in 'n pragtige area geleë. My aanbeveling is hoog op die lys en ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Dis so lekker om te hoor dat jy jou verblyf hier geniet het, en dat julle reën gehad het in die Kaap. Hoop ons sien gou weer.
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Beatrix B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix B

Netjies, skoon, volledig ingerig.

Ons het heerlik gebly en is hartlik ontvang deur die eienaar en sy vrou. Volledige inligting verskaf betreffende area. Kothuis is ruim en leef gemaklik. Grootskerm TV met Netflix 'n onverwagte bonus! Definitief waarde vir geld. Absoluut geen klagtes! Sal in die toekoms nie eers na ander akkommodasie soek nie!

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Dit is so lekker om so 'n positiewe resensie te kry. Dit gaan tog daaroor om seker te maak dat gaste se verwagtinge sover moontlik oortref word, en dis lekker om te hoor as ons daarin slaag. Sien gou weer. Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Nicolette J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette J

Baie netjies en gerieflik, voldoen aan behoeftes.

Ek en my gesin het vir 'n week in George gebly. Alles was presies soos geadverteer. Ons was hartlike ontvang en daar is deurgaans seker gemaak of alles reg is. Sal dit aanbeveel.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
William S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Dit was regtig aangenaam om daar te bly.

Baie lekker gebly. Eenheid netjies. Tuin asemrowend mooi. Ek het net DStv vir sport gemis.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly - tevredenheid is 'n absolute prioriteit vir ons! Hoop ons sien julle weer tydens die volgende April-vakansie.

Groete,
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Sharne G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne G

Beste waarde vir geld in 'n baie lang tyd.

Ons verwagtinge was oortref en die Netflix was 'n groot bonus om net rustig op 'n Saterdagaand daar te ontspan. Puik!

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Dis baie lekker om te hoor as gaste hul verblyf geniet het en veral as hul verwagtinge oortref is. Ons soek mos almal na waarde vir geld.
Sien hopelik sommer gou weer.
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Madeleine N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine N

Baie aangenaam gewees.

Baie netjiese plek, goed geleë en baie vriendlike en behulsame mense. Ek beveel Jasmyn baie sterk aan.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet by Jasmyn. Dit was 'n plesier en voorreg om julle hier te huisves!

Groete,
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Peter V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Die rustigheid was fantasties.

Ons verblyf was goed en die omgewing was baie rustig en die vriedelikheid van Basson en sy gesin spreek van goeie menslike gasvryheid.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier by Jasmyn te ontvang en ons hoop julle kom kuier spoedig weer!

Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Astrid L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid L

Gem in George.

From the minute we checked in I felt a warm atmosphere. The kids also felt at home. What a warm welcome, champagne waiting for New Year’s Eve, spacious comfy living area. Thank you for sharing your “braai” with us too. It’s not often I come across people who are still so caring and genuine. We will be back.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Wow guys! Thank you for choosing us - we are delighted that you enjoyed your stay here. Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Stephan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Baie lekker en rustige area.

Die eienaar was vriendelik en hulpvaardig. Goeie waarde vir geld. Protea kothuis baie gerieflik met lekker ruim braai area. Baie beïndruk met WiFi, Netflix en Dstv by 'n billike prys ingesluit.

Allicia P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allicia P

Verfrissend en hopeloos te kort.

Baie dankie vir die gasvryheid en dit was beslis 'n onvergeetlike week by die gastehuis, sal basis weer kom kuier. Wat die gastehuis meer aangenaam sal maak is air-conditioning.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Baie bly om te hoor julle het so lekker gebly.
Die beste bewys van tevrede gasteis daardie opvolg besprekings.
Lugreeling sal die kothuis ongelukkig heelwat duurder maak en ons probeer puik waarde vir geld lewer. Daarom sluit ons prys die gebruik van die swembad in en die volle premium pakket van DStv, en natuurlik is die braaihout ook nog gratis. Ons het wel n topklas 5-lem waaier ingesit sedert jul verblyf wat n groot verskil sal maak oor Desembers. Alternatiewelik kan gaste oorweeg om ons ander gastehuis "ON the Water @ Pirates Creek #8" te bespreek, wat wel lugreeling het.
Sien jul gou weer.

Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Gerrie G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Stil en aangenaam.

Dit was stil en aangenaam om daar te oornag. Ek sal enige tyd weer daar oornag sou omstandighede so vereis.

Marilyn V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn V

Rustig.

Netjies, vriedelik en rustig.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Sulke ongelooflike netjiese gaste. Ons hoop julle kom gou weer oorbly.
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Antoinette D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Was fantasties.

Goeie diens, skoon en netjies, kan vir enige een dit aanbeveel. Baie vriendelik ontvang.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om julle gou weer by Jasmyn Kothuis te verwelkom.

Jasmyn en Protea Kothuise
Zinelda M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinelda M

Mooi, netjies, gerieflik en vriendelik!

Ons het baie lekker gebly by Jasmyn Kothuis. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Die oomblik toe ons daar instap was dit opvallend hoe mooi en netjies die plek ingerig is. Dit het mens sommer tuis laat voel. Die buurt is lekker stil, maar dit is baie naby aan Yorkstraat, so alles wat mens nodig het is maklik binne bereik. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Jasmyn en Protea Kothuise se terugvoer

Baie dankie.
Ons is so bly julle het die verblyf by Jasmyn geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Basson

Jasmyn en Protea Kothuise
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Western-straat 7, Dormehlsdrif, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3fN0kXUYRXYRumoYA1SKCVZ22OlJ6t2y4AMLzXRUmLGjOXMK5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 7 Western Street Dormehls Drift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.96282406489 22.447554703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang