Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmyn en Protea Kothuise

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekke! Baie privaat, pragtige silver skoon eenheid en 'n 1ste klas braai area. Baie vriendelike ontvangs het op ons gewag. Veilige omgewing met 'n uiters skoon, netjiese en moderne kothuis. Daar was net mooi niks uit plek uit nie en alles wat nodig was vir die oorbly was in plek. Ons het al telke male by verskeie plekkies oorgebly, maar dit is die eerste keer wat daar geen teleurstellings was nie. Ons kan die kothuis waarin ons gewoon het met liefde aanbeveel vir enige paartjie wat in die George omgewing wil oorbly. Ek dink vir die prys is dit uitstekend. Die omliggende bergreeks is iets om te aanskou en skep die rustigste gemoed wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Ons sien regtig uit na ons volgende wegbreuk daar en sal nooit weer by enige ander verblyf in die omgewing oorbly nie. Baie dankie vir die uitsonderlike tyd daar, en ek glo dat die plekkie tesame met die gasvryheid deur elke liewe persoon waardeer sal word. Goeie werk! Jy sal beslis weer van ons hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Jasmyn en Protea Kothuise
Sjo! Wat sê mens in response op so 'n fantastiese resensie? Baie dankie, julle is baie welkom! Sien gou weer!

Peta M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good. Enjoyed our time. Host kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Excellent diens. Gasvry, behulpsaam, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

N stukkie paradys in Eden. Jasmyn Kothuis is ongelooflik mooi gerenoveer. Alles was nuut. Alles wat jy nodig het was daar. Dit is ook heerlik stil in die kothuis. Voorwaar waarde vir geld. Ons sal dit enige tyd aanbeveel aan ons familie en vriende. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Perfect and delightful. Pleasant without disturbing noises and private. Our host, hardly seen, was very helpful in giving advice on where we could go sightseeing. Grateful for a good bed after long days out and a nice hot shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Value for money accommodation in a peaceful area. Basson met us with a warm, friendly greeting and walked us through to Jasmine Cottage at the rear of the property. He also agreed to adjust our booking days due to an unforeseen medical emergency. Recently refitted, the layout of the large living area and kitchenette was optimal for ease and relaxation during our stay. The place was neat, clean and modern, with a comfortable double bed. An indoor fireplace and wall heater assist in keeping the place warm on a chilly day. The generous complimentary provisions of milk, tea, coffee and chocolates made us feel extremely welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise L
Kort verblyf Besigheidsreis
1.2
Mrt 2024

Rustig naby ons sites geleë. Netjiese plekkie. Voertuig kon net nie inpas nie. Voertuig te hoog, sal dalk moet kyk daarna. Verder lekker dankie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ansie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend! Dit is 7-ster-verblyf. Dit was vir ons 'n verkwikkende ervaring om in jul smaakvolle toegeruste kothuis, wat so ideaal met die omgewing integreer, tuis te gaan. Julle benadering is 'n waarborg vir sukses! Alle sterkte met die verblyf. Ons is verras met die heerlikste beskuit, sjokolade op ons bed en nog gekoopte water en melk in die yskas. Skoonste plek, netjies. Baie dankie ons sal weer kom en vir almal jou verblyf aanbeveel. 7 sterre vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Jasmyn en Protea Kothuise
Wow Ansie, baie dankie vir die mooi woorde! Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Na die vorige (redelike swak resensie) het ons Jasmyn teen n koste van R175 000 opgegradeer. Fotos moet nog opgedateer word! Maar alles is splinternuut en ons het solar, so geen beurtkrag dramas vir ons gaste nie! Ons sien uit on julle gou weer te sien! Basson @ Jasmyn en Protea Kothuise

Iske D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2023

Nie waarde vir geld nie - basies eerder as 'luuks'. Weens die koste en resensies was ons opgewonde vir die 'luukse' selfsorg tydens 'remote'-werk, maar dit is 'n basiese, geteëlde skuifdeur-tuinwoonstel wat 'n deep clean en strukturele aandag kort. Nadele: Teël-'grout' plek-plek gebreek. Lekkende badkamerkrane en skewe kombuiskraan. Slaapbank en leefbank kort 'n deep clean. Baie muskiete; langsaan 'n swembad. Nie vuil nie, maar saans is daar 'n hele paar huishoudelike insekte. Wifi vang nie op in die slaapkamer nie. Gladde trappe met klein grips; gevaarlik vir gly in reënweer. Voordele: Goeie wit linne en handdoeke. Geleë agter die huis, maar voel privaat. Groot, gemaklike sitkamerbank/TV. Groot slaapkamer-muskietnet. Met 'n kar, redelik sentraal in 'n stil buurt, maar vir lekkerder stapareas kies Camphersdrift en vir lekkerder leef in basiese verblyf, kies eerder omliggende stranddorpies. Oulike detail soos verwelkomende beskuit, sjokolades, 20l water. Volledige kombuisgeriewe met 'n losstaande 2-plaat gasstofie vir loadshedding.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Maartin G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Baie vriendelike en goeie diens. Verblyf voldoen aan al die vereistes in hierdie prysklas. Braai-area is 'n baie groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Western-straat 7, Dormehlsdrif, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3fN0kXUYRXYRumoYA1SKCVZ22OlJ6t2y4AMLzXRUmLGjOXMK5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 7 Western Street Dormehls Drift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.96282406489 22.447554703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang