Jay Dees B&B
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Challengerylaan 15, Plettenbrgbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jay Dees B&B is 'n klein gastehuis in die kusdorp Plettenbergbaai. Die ligging bied maklike toegang tot strande en die middedorp.
Verblyf word gebied in 2 kamers op die boonste verdieping met hul eie ingange. Elke kamer het 'n TV met DStv, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die kamers lei na 'n sonnige patio en elke kamer het 'n en suite-stort en toilet. 'n Gekookte ontbyt word op die onderste patio teen ’n ekstra koste bedien. Die gastehuis is ideaal vir 'n gesin en die kamers is langs mekaar. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan na die strand toe stap, maar dit is nogal 'n steil opdraand terug. Plettenbergbaai bied lieflike strandrestaurante en Robberg Natuurreservaat waar gaste kan voetslaan omring deur die see. Daar is ook bootvaarte waartydens gaste kan walviskyk en robduik. Verder is daar verskeie wildbewareas op die Tuinroete.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Challengerylaan 15, Plettenbrgbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Jay Dees B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Challengerylaan 15, Plettenbrgbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang