Jay's Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Barbara H - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic - wish we could have stayed for a week.
Elize F - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese kuier gehad en fantastiese gastehuis was nog 'n bonus daarop gewees.
Vinette K - Okt 2023
Algehele gradering
Absolute value for money.
Frans T - Mrt 2024
Algehele gradering
Een van die bestes tot dusver.
Dot R - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Jay's Gastehuis se terugvoer
Thank you Dot, for your kind words. You were such a pleasure to host. You are definitely part of the family. Have a blessed year further.
Cassie V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was die mooiste, stylvolste plek waar ons tuisgegaan het tydens ons toer.
Jay's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Cassie. Jy is nou familie! Geseënde jaar verder.
Nicolaas P L - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Heerlik geslaap. Absoluut netjies en ruim geriewe.
Corrie S - Des 2022
Algehele gradering
Rustig met 'n pragtige see-uitsig.
Jay's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Ek wens julle 'n geseende Kerstyd toe en julle is altyd welkom by ons.
Ria D - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig, netjiese skoon plekkie en vriendelike diens.
Sanet S - Aug 2022
Algehele gradering
Absolute "bliss"!
Lees meerHenk L - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike diens. Skoon en netjiese fasiliteite.
Johannes Jacobus M - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Heerlik gebly. Netjies en alles wat mens nodig het is sorgvuldig uitgekies.
Jay's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Hannes, jy was 'n wonderlike gas en 'n plesier om te ontvang. Jy is altyd welkom by ons.
Annietjie B - Jan 2022
Algehele gradering
Onberispelik in alle opsigte.
Marilyn M - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker, rustige kuier.
Magda B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf en bekostigbaar.
Ken N - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect place for weekend outing with best facilities you can think of.
Andria S - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier. Netjiese akkommodasie.
Kelvin B - Nov 2021
Algehele gradering
My wife and I were highly impressed with the classiness of our flatlet.
Lees meerJay's Gastehuis se terugvoer
Baie, baie dankie vir julle pragtige resensie. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons. Seënwense vir die res van die jaar.
Janet N - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties! Baie lekker gebly. Is vreeslik mooi.
Jay's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop julle het n baie geseende jaar.
Riana K - Okt 2020
Algehele gradering
Perfek vir 'n rustige wegbreek.
Jay's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Ariana. Jy is altyd welkom by ons. Ek hoop jy het n geseende jaar.
Ina B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Jay's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat julle ons plekkie in skitterende toestand vir ons gelos het, julle was wonderlike gaste. Altyd baie welkom by ons.
Tanja J - Des 2020
Algehele gradering
Baie ontstpannend.
Jay's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd baie welkom by ons.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eikestraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang